Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 2
2025-04-07Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Anselm Kiefer – Sag mir wo die Blumen sind by die Stedelijk Museum.
Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 1
2025-04-07Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Anselm Kiefer – Sag mir wo die Blumen sind by die Stedelijk Museum.
Pareltjes uit Amsterdam: Miriam Cahn, Stedelijk Museum
2025-03-31Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks kyk hy na Miriam Cahn se kuns by die Stedelijk Museum. (Die inhoud van die video is grafies en eksplisiet van aard (seksuele geweld) en kan sensitiewe kykers ontstel.)
Pareltjes uit Amsterdam: "My Sarie Marais" in Vondelpark
2025-03-30Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. Vir die derde video in hierdie reeks is hy op ’n yskoue Sondag op sy fiets Vondelpark toe om by mense te hoor wat hulle van Afrikaans weet.
Pareltjes uit Amsterdam: AJ Opperman aan’t Keizersgracht
2025-03-30Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die tweede video in hierdie reeks het hy AJ Opperman – kuns- en vermaaklikheidskrywer by Netwerk24 – vir ’n laaste keer besoek voordat hy terug huis toe gevlieg het. AJ was in Januarie en Februarie 2025 die "Joernalis in die Huis" op Keizersgracht. Hy lees Antjie Krog se "Ballade vir die onwaarskynlike seun" voor.
Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum
2025-03-25Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die eerste video in hierdie reeks kyk hy na Neo Matloga se kuns, deel van die groepsuitstalling Circulate – Photography beyond frames, ’n geleentheidsuitstalling by die Stedelijk Museum in Amsterdam.
Franz Marx: Uit die perd se bek deur Chris Vorster: persoonlike herinneringe en foto’s
2022-09-29Chris Vorster se boek oor Franz Marx, Uit die perd se bek, word op 12 Oktober 11:00 by die Toyota US Woordfees bekendgestel. Die item heet “Die private Franz Marx”. Annalize Marx Hills, ’n familielid van Marx, deel met die familie en familievriend se toestemming haar eie en hulle persoonlike herinneringe aan die mens Franz Marx.
