Jaco Jacobs

Jaco Jacobs het reeds op hoërskool die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse kompetisie en die ATKV se skryfwedstryd gewen, asook die Poortprys vir prosa en poësie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang.

Hy is tans Afrikaans se bekendste kinderboekskrywer.

Internasionale Kinderboekdag 2023: Jaco Jacobs se "Wat is ’n goeie boek?"

Jaco Jacobs Boeke en skrywers 2023-04-13

"’n Goeie boek
is ’n beste maat
wat geheime met jou deel."

Kinderboeke: nie woke genoeg nie – of nou weer té woke?

Jaco Jacobs Elders gesien 2023-03-02

"As ek so na die afgelope tyd se twee groot kinderboekdebatte in plaaslike geledere kyk, sonder om hoegenaamd stelling in te neem, en met die fynere nuanses van albei debatte doelbewus grofweg buite rekening gelaat, sien ek twee identiese koerantspotprente in my kop ..."

Net aliens eet spinasie en ander stories: ’n onderhoud met Jaco Jacobs

Louise Viljoen (JBay), Jaco Jacobs Skrywersonderhoude 2022-08-19

"[A]s ’n mens jou storievoelers uitgesteek hou, is daar oral stories wat wag om vertel te word."

Die meisie met uitroeptekens in haar oë vir tieners: Jaco Jacobs oor sy storie, "Die meisie met uitroeptekens in haar oë"

Naomi Meyer, Jaco Jacobs Skole 2021-11-02

"Dit gaan oor Kieran wat op ’n dag ’n jong graffitikunstenaar met rooi sneakers ontmoet wat hom met nuwe oë na sy baie geordende, deeglik-beplande lewe laat kyk. Dit gaan daaroor om nie bang te wees om met uitroeptekens te lewe nie."

Stalmaats: ’n onderhoud met Lize Roux

Naomi Meyer, Jaco Jacobs Skrywersonderhoude 2021-04-15

"Dit is ’n ongelooflike groot voorreg om vir kinders te kan skryf."

Jaco Jacobs, wenner van twee ATKV-Woordveertjies: 'n onderhoud

Izak de Vries, Jaco Jacobs Onderhoude 2020-10-29

"Die beste stories is dié waarin doodgewone mense ongelooflike dinge doen. Ek het in die Karoo grootgeword, waar mense mekaar se stories ken, en dit het van kleins af ’n groot indruk op my gemaak."

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

Jaco Jacobs Seminare en essays 2020-01-22

"Te duiwel met tradisie."

Jakkalsjag

Jaco Jacobs Fiksie 2016-10-06

"Net ná nege die aand ry ons veld toe om die jakkals te gaan soek."

'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen

Jaco Jacobs Seminare en essays 2015-07-08

"Tegnologie het dalk ’n invloed op die manier waarop ons stories vertel en die manier waarop ons stories lees. Maar aan die hart van die saak – die rede wáárom ons skryf en lees – het dit niks verander nie."

Tien vrae: Jaco Jacobs oor die Professor Fungus-reeks

Jaco Jacobs, Naomi Meyer 2015-02-23 "Onder andere Roald Dahl, Marlene van Niekerk, Stephen King, Paul Jennings, PG du Plessis, Louis Sachar, Jeffrey Archer, Mo Hayder, JM Coetzee, Shirley Jackson, Roger McGough en Jonathan Safran Foer. Hoe’s daai vir ’n eklektiese spulletjie?"

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Jaco Jacobs

Naomi Bruwer, Jaco Jacobs 2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word deur Jaco Jacobs is genomineer in die kategorie: Film.

kykNET Silwerskermfees 2014: Suurlemoen!

Jaco Jacobs, Naomi Meyer 2014-08-26 "Partykeer moet ’n mens bereid wees om jou kinders by iemand anders te los en te kyk hoe goed hulle sonder jou regkom."

Onderhoud met Jaco Jacobs

Zoe Salzwedel, Jaco Jacobs 2013-11-25 Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om ? topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra.

Tien wenke as jy wetenskapfiksie wil skryf

Jaco Jacobs 2012-09-12 "Ek gee nie regtig om wie die indrukwekkende arsenaal skietgoed ontwerp het of watter fantastiese baanbreker-wetenskap daaragter skuil nie - die belangrikste is of luitenant Ripley daai flippen ruimtegogga kan skiet dat die slym spat."

Boekedag 2012: Jaco Jacobs kies 'n karakter

Jaco Jacobs 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?
Top