Ons zeitgeist in ’n flits vasgevang
2017-11-21"Bittereinder se metatekstuele neigings vier hoogty met 'Donderwolk'; die snit is wat dit beskryf: iets donker en dreigend wat nietemin lig en krag verskaf."
Up the Creek 2015
2015-02-04 "Up The Creek se waterverhoog is ’n seën en ’n vloek ... Die 'Blyderivier' is die een ding waarop nét UTC aanspraak kan maak – en dit tel vir baie."African Languages Conference 2014: An organiser's perspective
2014-04-30 "What is true for me is that Afrikaans is still a dominant player in terms of language in South Africa. Most South Africans, black or white, use it in one form or another. It is used in many slang expressions in townships – words like 'lekker', 'voetsek' and 'straata'."RAMfest 2014: Musiek groei geil
2014-03-12 Al het mens RAMfest toe gegaan net om “jou” band te sien, het die kwaliteit van die shows verseker dat dit deur en deur die moeite werd was. En met die ongelooflike plaaslike talent wat tussenin gesaai was (De Wallen, Flaming De Villes en PHFAT het regtig uitgestaan), was die musikale aanbieding welig en vrugbaar.
