Gerdus Senekal

Gerdus probeer om soveel van Suid-Afrika te sien, en het al in Mpumalanga, Noord-Wes, Gauteng, die Kaap en die Vrystaat gebly (in sy hart is hy ’n Bolander). Woorde is sy nering, en hy het homself al bemoei as produksiebestuurder van die geakkrediteerde Afrikaanse vaktydskrif LitNet Akademies; as produksiebestuurder, teksredigeerder en uitgewer by African Sun Media; en is tans publikasiebestuurder by Akademia. Hy is heeltemal te idealisties vir sy eie beswil en word ongesond baie deur mitologie geboei. Gerdus is lief vir die see, en laat sy lewe deur musiek regeer.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Helena Gunter

Gerdus Senekal, Helena Gunter 2013-01-29 Helena Gunter gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Harry Kalmer

Gerdus Senekal, Harry Kalmer 2013-01-29 Harry Kalmer gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Jeanette Ferreira

Gerdus Senekal, Jeanette Ferreira 2013-01-29 Jeanette Ferreira gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: PJ Haasbroek

Gerdus Senekal, PJ Haasbroek 2013-01-29 PJ Haasbroek gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Die Skynmaagde: Satiriese blik op die (on)werklikheid

Gerdus Senekal, Wilken Calitz, Henry Cloete 2013-01-28 "[Etienne] Leroux was maar die kampvegter vir normale Afrikaners in vreemde plekke en situasies. Dit is waar ons somehow beland het met ons musiek en lirieke. Dit is ook waar ons wil wegdoen van bestaande goed af."

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Riana Scheepers

Gerdus Senekal, Riana Scheepers 2013-01-25 Riana Scheepers gesels oor die kuns van kortverhale skryf. 

Ken jy tant Mossie? trek laer om Afrikaanse liedere

Gerdus Senekal, Ken jy tant Mossie? 2012-09-27 "Daar is soveel juwele in die Afrikaanse musiekskatkis en talle hiervan is stadig maar seker besig om in die vergetelheid te verdwyn."

Afrikaanse handeklap-rap-rave: ekhouvanjou,okay!

Gerdus Senekal, Louis Janse van Rensburg 2012-09-05 "Ek dink ons is in so ’n bevoorregte posisie dat ons letterlik kan maak wat ons wil met ons tunes. Rock bands bly maar rock, maar ons het al in die verlede rock tunes uitgebring, dans tunes en vet heavy rap nommers, so daar’s nie reëls nie."

Oppikoppi: Uitmergelend lekker

Gerdus Senekal 2012-08-16 Oppikoppi is nie ’n musiekfees nie. Dis ’n temperingsvuur, ’n toetsing van deursettingsvermoë en, mees belangrik, ’n oorlewingsmeganisme.

Get (paper)slammed at Oppikoppi

Gerdus Senekal, Elisma Uys 2012-08-01 Oppikoppi isn't just about dusty pleasure seeking pagans dancing in thorn infested veld. Gerdus Senekal chats to Elisma Uys, director of PostBox, about this year's Paperslam art exhibition to be held at the festival.
Top