Resensie: For the love of the land, saamgestel deur Ivor Price en Kobus Louwrens
2020-01-15"Wanneer ’n mens omsingel voel deur die felle nasionale debat oor grondonteiening sonder vergoeding, bring innige kreatiewe samestellings soos Price en Louwrens se bundel niefiksie ’n behaaglike oomblik van ontspanning."
Toekomsgerigte grondhervorming moet ideologiese kitsoplossings vervang
2020-01-15"Ideologiese dogmatici in Suid-Afrika mors in elk geval met mense se tyd, geduld en welsyn deur aldag te sit en wag vir die geskiedenis se noodwendige trein van progressie om ons te kom oplaai terwyl hulle onbenullige voorbereidings vir ’n revolusionêre toekoms tref."
Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?
2019-12-27"Terwyl Suid-Afrikaners haastig en gefokus voorbereidings tref vir die feestyd, het ‘n verfoeilike en laakbare ondemokratiese ding weer eens feitlik ongesiens in die openbare Kerskous geval. Die regering het ons ‘n week of wat gelede getrakteer met twee wetsontwerpe wat die grootskaalse sentralisering van sport en skole behels."
Farewell, Jan Heunis: Our day will come!
2019-12-06"The greatest irony will remain in how Afrikaans-speaking officials were the ones who summarily disposed of that language in the public academic realm, at a university that once hosted defiance to apartheid ideology by celebrating Afrikaans as a carrier of all of its speakers’ dignity."
Totsiens, Jan Heunis: ons dag sal kom!
2019-12-04"Dis eers wanneer die pot kook dat die paddas dit berou. Veeltalige Suid-Afrika se water kook reeds ..."
Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer
2019-11-29"Jansen se houding illustreer die diepgewortelde Engelse taalkolonialisme en onsamehangende afkeuring van Afrikaans en proaktiewe inheemstaligheid aan die Universiteit Stellenbosch. Maar ons het dit sien kom: Wim de Villiers het mos gesê dat dit nie 'die US se werk is om Afrikaans te beskerm' nie."
US Konvokasie 2019: taalkolonialisme op Maties en die verhaal van Owain Glyndŵr
2019-11-21"Hierdie hartseer stand van sake op ’n US-Konvokasie-vergadering het my laat dink aan hoe diep die universiteit verval het in 'n moeras van politieke gedienstigheid aan die regering van die dag met sy swak taaldiversiteitsrekord."
Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?
2019-10-23"Met geen proaktiewe poging om studie in Afrikaans en Xhosa aan te moedig en te beloon nie, en deur Afrikaans af te skaal oral waar dit nie meer 'prakties doenbaar' (daai ou skuiwergat!) is nie, kan die US hul hande in bloederige onskuld was."
Adam Tas: Vrydag die 13de en die klugverandering van die US-taalbeleid
2015-11-16"Lank lewe veeltaligheid! Lank lewe Afrikaans en die tale van Suid-Afrika!"
Open Stellenbosch: Statement by Adam Tas Students’ Society | Verklaring deur die Adam Tas Studentevereniging
2015-09-16"… we believe that tuition in a language of choice is central to a dignified and well-deserved tertiary education. Students should not be compelled to be taught in a language they do not fully understand or do not know at all. However, by simply introducing English as the only language of instruction, the academic development of Afrikaans and isiXhosa is jeopardized. It is regressive and shameful to transformative constitutionalism if a previously neglected language such as isiXhosa loses its developmental status at SU, along with Afrikaans …"
distopie
2014-04-23 langs die swart stagnante rivier waarop ek vloeien breytenbachesk wil ek giffel
oor gevalle morele kodes
