Kloof
2013-12-09 In die samelewing is aangeleerde onkunde die norm.Die oorbruggingskoste is baie hoog.
Slootgrawers
2013-12-06 Ons voorgangers kon nooit maniere vind om hulself gelukkig te kry nie.Maar ons bly soek na lewe onder die dooies.
Is iemand tuis?
2013-12-02 Geleerdes en ongeleerdes predik knaend alwetend oor lewe en dood – maar maak asof hulle niks weet van godemoord en –kannibalisme nie, en bedek dit met evolusie.
Bevange
2013-11-25 Daar word naarstigtelik gekeer dat enigeen sy verstand gebruik, en kinderagtig gevlug vir spoke.
Meer as dit
2013-11-22 Dit is nie meer nodig om te glo dat ons die afstammelinge is van verwerplike skepsels wat uitgewis moes word nie.
Menswaardigheid
2013-11-18 Dit is so belangrik om te voorkom dat die gepeupel weet wat waar is, dat dit moreel geregverdig is om te lieg.
Intellektuele verslawing
2013-11-18Voorpraters wat nie ‘n enkele woord wat hulle verkondig kan bewys nie, en poog om elkeen wat sy verstand gebruik te versimpel, word reeds vir eeue met eerbied slaafs gevolg.
Raadgewend
2013-11-14 Advies oor sake wat niemand ooit iets van kan weet nie, is uiters lonend vir iemand wat kan maak asof hy alles daarvan weet.
Uitnemendheid
2013-11-12 Die mens het vir hom so ‘n onaangename omgewing geskep, dat enige liegstorie met oorgawe aangegryp word, want dit klink baie beter as die ware verhaal.
Aards
2013-11-11 Ondanks die wonderlike bedenksels van voorgangers, bly die mensdom ongelooflik ontevrede.
