CM

Gebore 7 Junie 1933. Studeer Helpmekaar Seunskool Johannesburg en Universiteit van Suid-Afrika

Buite bereik

CM 2013-11-11 As ’n verstand kon besef dat dit miljoene jare geverg het om te bestaan, sou mense dalk meer respek vir lewe en vir mekaar gehad het; en meer eerbied vir diegene wat dit kon bepaal.

Neukery

CM 2013-11-07 Iemand wat verwag dat ander altyd volgens sy onkunde moet optree, voel dat hy altyd verneuk word.

Venyn

CM 2013-11-05

Op die snertmark

CM 2013-11-04 Die snertverkopers floreer terwyl die kopers mekaar vertrap om die geadverteerde liefde te bekom.

Fasade

CM 2013-10-31 'n Beheptheid met geweld het ‘n vroom gesig.

Naggeluide

CM 2013-10-29 So dwaal en twis ons voort, en ondergrawe mekaar vir eeue met bedenksels.

Heilige leuens

CM 2013-10-29 Dit is nie ‘n sonde om nie te weet wat jy daagliks hoor nie.

Stagnasie in akademiese binnekamers?

CM 2013-10-29 Daar is geen aanduiding dat hooggeleerde regs- en teologiese akademici ooit met mekaar oor belangrike begrippe soos ”aanspreeklikheid”, “skuld” en “moord” gesprek voer nie.

Obskure waarsegging

CM 2013-10-28 Is die feit dat net enkele eksentrieke wesens lewendes onder dooies vind, ‘n aanduiding dat die magdom geleerdes nie weet wat waar is nie?

Verstandbestryding (vervolg)

CM 2013-10-28 Dit sal hom leer!

Degenerasie-staking

CM 2013-10-24 Geen aap het nog ooit die wrede onsin wat ons voorgangers versin het, aan sy kinders oorgedra nie.

Verstandbestryding

CM 2013-10-24 Dweepgebrek is ‘n afwyking wat te alle tye met enige vorm van onsin teengewerk word.

Kindersorg

CM 2013-10-22 Kan die kinders nie dalk net geleer word om te lees en te skryf nie,
en die gode-moorde gelaat word vir later nie?

Vir diegene wat kan en wil

CM 2013-10-21 Dit is nie meer nodig om in onkunde te versmoor nie. As iemand iets wil weet, kan hy.

Tog te dierbaar

CM 2013-10-15 Verblind deur geloof vernietig die vromes hul eie.
Top