Daar het vanjaar so baie dinge gebeur dat jy dalk ’n interessante artikel oorgeslaan het. Cliffordene Norton het twaalf artikels geïdentifiseer wat jy dalk misgekyk het:
- Het dit tyd geword dat ons sukses herdefinieer? deur Bettina Wyngaard
- “die meisie mettie boek” deur Olivia M. Coetzee
- SONA 2019: Cyril, ons man by die robotte deur Hans Pienaar
- DAK-konferensie: Oor “die taal wat miere daidelik is” deur Hein Willemse
- Die tale van die springbok deur Naomi Meyer
- LitNet Akademies Weerdink: Verklarings vir die bedanking van Mmusi Maimane en ander prominente leiersfigure uit die DA deur Chris Nelson
- Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou deur Marli van Eeden en Mary Nel
- "Afrikaans: Kom saam | Come along"-simposium by Sol Plaatje-universiteit: ’n onderhoud deur Naomi Meyer, Adean van Dyk en Emma Groenewald
- Manlikheid innie maalkolk deur Jitsvinger
- Student creates prizewinning edible straws deur Marli van Eeden en Leila Siljeur
- Hoekom raak vroue verlief op moordenaars? deur Carla van der Spuy


