Pasgelaai

"Gee my ? plane om mee te vlieg" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-04 Ek sit op die stoep met net my boxer aan
en die reuk van rum en wyn laat my asem wegslaan
Ek bewe en sweet en die brandende stompie brand nog ? gat in my broek
Ek vloek en klap en wens die hele aarde wil vergaan
Want hoekom moet ek suffer net omdat jy wou gaan

Every generation has its struggle

Lyndal Pottier, Naomi Meyer 2012-12-04 "As Trevor Manual identified in 2011, education is one of the most pressing problems in South Africa, the other being unemployment." Lyndal Pottier talks about how Equal Education wants to transform society.

"Gatvol" deur Lizel Botma

Lizel Botma 2012-12-04 Ek is moeg, siek en sat
vir hoe die liefde speel met my hart
Kapoet! Heeltemal klaar
Vind dit moeilik om op te staan

"For The Love Of Madiba (Our African Hero)" by Lerose Mhlanga

Lerose Mhlanga 2012-12-04 The path you chose makes you my hero, oh, oh, oh
Admired by millions, you cast the darkness and light you gave
Because of you, united we stand
Ngithetha nawe Tata Madiba, qhawe lamaqhawe, indode` madodeni

Haikoe-kompetisie: Sneeu-haikoe deur Eckhard Cloete

Eckhard Cloete 2012-12-04 Eckhard Cloete se laaste inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 40 Haikoes deur Adriana Coetzee

Adriana Coetzee 2012-12-04 Adriana Coetzee het niks minder as 40 haikoes ingeskryf vir ons kompetisie!

Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Raoul Deetlefs

Raoul Deetlefs 2012-12-04 Raoul Deetlefs se laaste inskrywings vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 19 Haikoes deur Theresa Potgieter

TheresaPotgieter 2012-12-04 Theresa Potgieter se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Neels Jackson

Neels Jackson 2012-12-04 Neels Jackson se laaste inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Elisma Malherbe

Elisma Malherbe 2012-12-04 Elisma Malherbe se 3 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Estelle Hester

Estelle Hester 2012-12-04 Estelle Hester se inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 7 Haikoes deur Anna-Mart Bonthuys

Anna-Mart Bonthuys 2012-12-04 7 Inskrywings vir ons haikoe-kompetisie deur Anna-Mart Bonthuys.

Haikoe-kompetisie: 9 Haikoes deur Kobie Korf

Kobie Korf 2012-12-04 Kobie Korf se laaste stel inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Susan Smith

Susan Smith 2012-12-04 Susan Smith se inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Ina Delport

Ina Delport 2012-12-04 Ina Delport se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 11 Haikoes deur Jan Rap

Jan Rap 2012-12-04 Jan Rap se 11 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 4 Haikoes deur Elza Smal

Elza Smal 2012-12-04 4 Haikoes deur Elza Smal.

"Visioen van 'n Hemelkind" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 “Ma, help asseblief met my hemp”
Tog, kon hy daarin slaag om die
wêreld met ongeloof te laat staar
na emosie-waarneming in sy prent
Ja, nog ’n visioen van ’n Hemelkind

"Tussen Oral" deur Emil Bosch

Emil Bosch 2012-12-03 Aai, jaai, jaai, ek is hier, ek is hier
Oral waar ek gaan, wonder mense oor my naam

"Through our eyes" by Rob Nel

Rob Nel 2012-12-03 We may be young and not schooled
How long still to be fooled?
When next in the mirror you look
why don't you read the big book?
Top