Jan Rap2013-09-02Terloops, jy sê in jou openingsparagraaf "SA is nie 'n demokrasie nie, wel 'n regsstaat" maar dan praat jy regdeur in jou brief van 'ons demokrasie'. Hoe nou?
Jan Rap2013-09-02Is die mediese wetenskap byvoorbeeld meer gevorderd as, sê, die regswese, of is metallurgie agter plofstoftegnologie, het suiwer wiskunde tred gehou met kwantummeganika, die soort van ding.
Adam Jerrett2013-09-02Preferred Band/Artist: BlackByrd She said she'd stand there waiting beneath the deep blue sea He was counting cars, stuck in traffic, hearing the same old melody He got out, looked around, then began to hear the sound Of her heart from the sea and all its tales of meant to be Let go, take my […]
Francois Williams2013-09-02Hier is mense wat hoog opgee oor watse aardse paradysse is NZ en OZ kastig, Pietie, ek kom alweer op jou battrytjies kom piepie fooitog!
Francois Williams2013-09-02Die internet vergemaklik die hele proses uiteraard, alhoewel daar die gevaar is van kettingmoordenaars en ander pervos wat jou kan aanrand en natuurlik kan vermoor.