Pasgelaai

Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing 2013

2013-09-03 Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch nooi u hartlik uit na die veertiende jaarlikse DJ Opperman-gedenklesing op 26 September.

Namibiese Woordfees 2013: Slypskole met Riana Scheepers

Riana Scheepers, Naomi Meyer 2013-09-03 Riana Scheepers is een van die skrywers wat gedurende die Namibiese Woordfees 2013 slypskole aanbied. Sy deel foto's van vorige slypskole en boekgesprekke met LitNet se lesers.

Eye catching portraits at Art.b gallery

2013-09-03 Impressive new exhibition opening at the Art.b gallery in Bellville.

LAPA Uitgewers hou partytjie in Kaapstad

Izak de Vries 2013-09-03 LAPA Uitgewers het op 30 Augustus 'n partytjie gehou waar Japie Gouws LAPA se visie aan LAPA se skrywers, die media, handelaars en medewerkers oorgedra het. Die funksie het in die Kunstekaap Skouburg plaasgevind. Izak de Vries het foto's geneem by die geleentheid.

Geon Nel is Die goëlaar

Geon Nel, Naomi Meyer 2013-09-03 "Daniël kan hulle help – hy praat met die afgestorwenes. Oftewel, dit is wat hy hulle laat glo, maar eintlik is dit oëverblindery. Of so het Daniël geglo … ’n Magiese verhaal vol truuks en illusies met kulkunstenaar en akteur Geon Nel as Daniël." Geon Nel gesels oor Die goëlaar.

Oneindigheid as religie-relativerende en -insluitende horison

Kobus Krüger LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2013-09-03

"Die slotsom is dat dié model ’n belowende metafisies-mistieke horison bied om die groot verskeidenheid historiese religieë positief met mekaar in verband te bring, krities te relativeer en bevestigend saam in te sluit."

"A reason" by Jacques van der Westhuizen

Jacques van der Westhuizen 2013-09-03

"Abyss" by Louise Gorman

Louise Gorman 2013-09-03

"Bekoring" deur Albert Maritz

Albert Maritz 2013-09-03

"By jou" deur Jacques van der Westhuizen

Jacques van der Westhuizen 2013-09-03

"Did you see what I did there?" by Paul Wesch

Paul Wesch 2013-09-03 Did you see what I did there? Did you think it was cute? Did you really like it? Or was your phone on mute? Did you enjoy it? Did you think it was funny? Did you see what I did there? Do you think it’s worth money? Did you see how I changed it? Did […]

"Dreams" by Bongiwe Thuthani

Bongiwe Thuthani 2013-09-03 Verse 1: All I got are these dreams Only things I hold on to All I have are my fears Telling me a future ain't true But they're not gonna win I'm the only one who's winning See me when I'm flying, up so high I'm flying Chorus: I hold on to the dream Even […]

"Ek sal by jou staan" deur Jacques van der Westhuizen

Jacques van der Westhuizen 2013-09-03

"Goue Sokkie Treffer" deur Paul Wesch

Paul Wesch 2013-09-03 Geskryf vir: Straatligkinders Om ’n treffer te hê moet jy twee goed doen: Oor jou ‘baby’ sing en klomp plekname noem Dit help natuurlik om te sing oor karakters van oud En om meisies in bikinis te hê, so wulps en so stout Die Tomstraat Trawante doen dinge bietjie anders Ons maak musiek al is […]

"Grootword" deur Albert Maritz

Albert Maritz 2013-09-03
Top