Pasgelaai
"Warrior justified" by Hendrik van den Berg
2013-09-13 Verse 1: The battle lines are drawn The warrior swings without hesitation An unlikely hero is born He wields his skill with pride He expects them to bleed but not to die Despite the wounds that he leaves behind He holds his head high Chorus: Another day and one more breath One more mispronounced senseless […]
neo-Ned’rduijtsch
2013-09-13 spaar Mens tuin v’n pseudo-poëtast’ry,“neo-Nereduus”, glattie naast’nby vry,
Kontinent se heel jongst’ wins, kreool,
in alle -ismes onn’rleg, p’rfek g’skool
Afrikaners wat doen en nie net praat nie … (word hiermee vervolg)
2013-09-13 AfriForum het die Ga-Segonyana Munisipaliteit tot 25 September 2013 kans gegee om een van hulle amptenare se aanstelling tersyde te stel omdat die aanstelling nie ingevolge wetlike bepalings geskied het nie.
Die bespotting van ander se Godsdiens
2013-09-13 In ieder geval handhaaf hulle 'n bejammerenswaardige en kreasionistiese beskouing as ateïste omtrent ras; naamlik, dat ons almal van 'n Adam en Eva stam.
Die ware Afrika
2013-09-13 Vir meer as vyfhonderd jaar lank, is die mensdom deur imperialiste se meerwaardigheid mislei.
Stander by Clover Aardklop
2013-09-13 Stander met Waldemar Schultz onder regie van Albert Maritz word op 10 en 14 September by Die Boer teater in Durbanville, en weer 24 tot 28 September by die Aardklop Kunstefees in Potchefstroom, opgevoerBSV-slypskool trek slypskoolgangers en wenners van heinde en verre
2013-09-13 Daar was meer as 80 slypskoolgangers wat die jaarlikse BS-slypskool, vanjaar aangebied deur die welbekende Leon van Nierop, in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), Bloemfontein, bygewoon het.Clover Aardklop 2013: Kabous Meiring gesels oor die ATKV Boeke-oase
2013-09-12 Die ATKV Boeke-oase by Clover Aardklop is daagliks oop van 09:00 tot 19:00 en alles wat daar aangebied word, is gratis. Naomi Bruwer het by Kabous Meiring uitgevind wat besoekers kan verwag.
