Geskryf vir: Straatligkinders
Jy's die rede hoekom ek lewe
Jy's genade vol en jy vergewe
Om elke hoek en draai sal ek soek
Vir jou want jy is die kersie op die koek
Koor:
Geluk is wat ons soek
Geluk in 'n verhouding is 'n moet
Wie kan daarteen stry?
Nie ek of jy kan daarteen baklei
Jy's die geluk van my lewe
Die rede hoekom ek vergewe
Jy hoef nie 'n traan te stort of te snik
Want wat ons het is meer as geluk
Hier staan ek en wag vir jou
Weet dat jy my nooit sal los vir 'n ander ou
Jy is spesiaal,nie soos die res
Saam is ons die mooiste simfonie orkes
Koor:
Geluk is wat ons soek
Geluk in 'n verhouding is 'n moet
Wie kan daarteen stry?
Nie ek of jy kan daarteen baklei
Jy's die geluk van my lewe
Die rede hoekom ek vergewe
Jy hoef nie 'n traan te stort of te snik
Want wat ons het is meer as geluk
Ek't gesoek en jou gevind
Ware liefde wat ons saambind
Koor:
Geluk is wat ons soek
Geluk in 'n verhouding is 'n moet
Wie kan daarteen stry?
Nie ek of jy kan daarteen baklei
Jy's die geluk van my lewe
Die rede hoekom ek vergewe
Jy hoef nie 'n traan te stort of te snik
Want wat ons het is meer as geluk
Geluk, geluk, geluk
Lank lewe die geluk

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

