Pasgelaai
Homo sapiens en die grootape (vervolg)
2013-09-30 Daar is bewyse van fusie tussen die grootape se chromosoom 2a en chromosoom 2b om een menslike chromosoom 2 te vorm.Dis ek, Anna
2013-09-30 "Ek moet sê die boek het my baie gehelp met die probleme wat ek het, wat ek nooit met iemand kon praat oor nie, ens."
Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig
2013-09-30 Die produksie macbeth.slapeloos het skoonskip gemaak by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom deur altesaam vyf pryse te wen.
Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014
2013-09-29Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig met graagte aan dat aansoeke ingewag word vir die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014.
