"Sluit oop jou hart" deur Anita Jonker

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Sê ? slag wat jy wil sê
Wys die mense wat jy wil hê
Knik jou kop op jou musiek vergeet die skare
Vergeet die publiek

REFREIN:
Staan op die tafels
Spring op die bed
Klou aan die lewe
En geniet wat jy het
Glimlag breed
Al lyk dit vreemd
Dit gaan tog oor jou (x2)

Doen ? slag wat jy wil doen
Droom oor liefde, droom oor roem
Kyk na die maanskyn
Eet ? stukkie kaas
En maak ? kakofonie van ? geraas

REFREIN

Hou op om jou tong te byt
Hou op om jou brein te kook
Laat dit uit (x3)
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top