Angus2013-09-27As ’n mens die menslike chromosoom vergelyk met die grootape s’n, dit is die sjimpansee, die gorilla, en die orangoetang, dan is daar een groot verskil: die menslike genoom het een chromosoom minder.
Wannie Carstens2013-09-27Die tweede jaarlikse Taalmuseumlesing ter viering van Erfenisdag het op 26 September 2013 in die Paarl plaasgevind. LitNet plaas graag die volledige toespraak van Wannie Carstens, Voorsitter van die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en ook Voorsitter van die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.