Pasgelaai
Nominasies vir WOORDtroFEES 2014
2014-04-11 Ná die sukses van die vyftiende Universiteit van Stellenbosch (US) Woordfees, wat vanaf 6 tot 16 Maart 2014 op Stellenbosch plaasgevind het, word die topproduksies van die fees by ’n spoggeleentheid aangewys.Die verrekening van taalvariasie in die prosawerk van Elias P. Nel
2014-04-11In hierdie artikel val die soeklig op twee streeksliteratuurbundels van Elias P. Nel, naamlik Iets goeds uit Verneukpan? en Mafoiing en annerlike gelofietjies, wat onderskeidelik in 1998 en 2001 gepubliseer is.
God die Digter
2014-04-11 Ter viering van TT Cloete se 90 jaar. Regie: Lize Beekman. R100. Die Boer Restaurant-teater. 15 April om 20:30.
Lindt Lindor's Me Time Mother's Day Moment
2014-04-10 Lindt and Exclusive Books have partnered to bring women time for themselves.Oor liberale republieke en gemeenskappe
2014-04-10 Danie Goosen bied 'n perspektief vanuit Tocqueville.Skerpskryf - kompetisie vir leerders
2014-04-09Skerpskryf is ’n skeppende Afrikaanse skryfkompetisie vir graad 10-, 11- en 12-leerders van Drakenstein. Dit word vanjaar vir die vierde keer aangebied deur die Hugenote Gedenkskool in Dal Josafat in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl.
US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel I)
2014-04-09 Hier is Deel I van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Corlia Fourie gee wenke om tydskrifverhale te skryf.
