Toyota US Woordfees
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Doos/Box
2019-03-04"Doos/Box is mooi en rou. Vinnig genoeg om nie vir die kyker ’n stywe nek te gee nie en nét lank genoeg om deernis met die karakter te ontwikkel."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Haar Blues / Her Blues
2019-03-04"Luna Paige is waarskynlik een van ons land se mees onderskatte en ondergewaardeerde musikante, liedjieskrywers en sangers. Sy het een van die beste stemme in die bedryf en sou internasionaal kon meeding met baie bekende en gerekende vroulike sangers."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Katvoet
2019-03-04"Tennessee Williams se klassieke toneelstuk Cat on a hot tin roof kry 'n plaaslike geur in Nico Scheepers se Katvoet. Al die elemente en onderliggende temas van die oorspronklike teks is daar - dié slag net in Afrikaans."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Swerfgoed
2019-03-04Swerfgoed, die drie maal Kanna-bekroonde stuk deur Bauke Snyman, spog met Van der Merwe én Nicole Holm, wat sonder twyfel een van haar generasie se mees diverse en beste akteurs is.
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Endgame
2019-03-04"Endgame illustreer die sentiment van die nutteloosheid van bestaan uitstekend. Tragedie en komedie smelt saam om die eentonige roetine van lewe, die sikliese kom en gaan, die begin en einde en wéér begin, uit te lig."
US Woordfees 2019: Kleedkamer-blues
2019-03-04"Die stuk vertoon nog enkele kere by vanjaar se US Woordfees. Dit word sterk aanbeveel. Want so is die lewe. Presies net so."
US Woordfees 2019: Fotoblad 1
2019-03-03Die US Woordfees 2019 het afgeskop! Gerrit Rautenbach deel sy foto's van Vrydag se skrywersfees.
US Woordfees 2019: Bevestigde spekers van die gratis diskoersprogram
2019-03-01Verskeie groot geeste, slim mense en ingeligtes is op die Diskoers-program en jy kan kom luister en saamgesels en dis gratis! Hier is die name van die paneellede wat aan die onderskeie programme deelneem.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Ellen Deckwitz
2019-02-28"Onlangs had ik een gesprek met Antjie Krog hierover, en we waren het erover eens dat poëzie gevaarlijk moet durven zijn: de vinger op de zere plek leggen, verder gaan dan waar we tot dusver in gesprekken nog durfden te komen."
US Woordfees 2019: WAT se Nuutskeppingskompetisie
2019-02-28Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Nuutskeppingskompetisie saam met Monitor op RSG, die US Woordfees en die ATKV.
Strafjaart: ’n onderhoud met Theo Kemp
2019-02-27"Ons het na al die eeue steeds geen idee wat ons moet doen met hulle wat ons gekoesterde samelewing bedreig en skaad nie."
US Woordfees 2019: Soos ’n bliksemstraal – Uit die bloute
2019-02-26"Uit die bloute is ’n musiekteaterstuk wat in die 90’s een van die mees suksesvolle produksies ná die afskaffing van die destydse streeksrade was. Nou herleef hierdie vindingryke herverbeelding van twee klassieke kortverhale van Eugéne Marais met die gewilde akteurs Paul du Toit en Jenna Dunster onder begeleding van topmusikante."
US Woordfees 2019: Sonja van der Westhuizen se keuse
2019-02-20Wonder jy waarna om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hier is Sonja van der Westhuizen se keuse van drie produksies.
US Woordfees 2019: Anelene Schoonees se keuse
2019-02-20Wonder jy waarna om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hier is Anelene Schoonees se keuse van drie produksies.
US Woordfees 2019: Lydia Potgieter se keuse
2019-02-20Wonder jy waarna om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hier is Lydia Potgieter se keuse van drie produksies.
US Woordfees 2019: Ryno Eksteen se keuse
2019-02-20Wonder jy waarna om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hier is Ryno Eksteen se keuse van drie produksies.
US Woordfees 2019: Marthé McLoud se keuse
2019-02-20Wonder jy waarna om te gaan kyk by vanjaar se US Woordfees? Hier is Marthé McLoud se keuse van drie produksies.
US Woordfees 2019: Gielie Hoffmann se keuse
2019-02-20Wonder jy waarna om te gaan kyk by vanjaar se US Woordfees? Hier is Gielie Hoffmann se keuse van drie produksies.
US Woordfees 2019: Cintaine Schutte oor Huishou
2019-02-20"Elkeen wil maar net beter wees as die vorige generasie, as die vorige nageslag. Ongelukkig bots van hul sienings en oortuigings met mekaar. Is dit nie maar die temperatuur en klimaat van ’n land nie?"