KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Henry Cloete, Hugo Theart2013-01-25"Die definisies is maar net ’n basiese beginpunt – die interaksie tussen die generasies is wat meer hier ter sprake is."
2013-01-24"Cobus Kok, mede-eienaar van BURO, het gesê hy hoop die prys in die vorm van die iPad sal die wenner se kreatiewe skryfwerk nog verder bevorder."
Phillip Louw, Naomi Meyer2013-01-22"Ek dink byvoorbeeld dat die fokus op Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch tans baie mense se aandag aftrek van ’n veel belangriker saak – die voortbestaan van Afrikaans en die uitbou van die ander amptelike tale as onderrigtale op skoolvlak. Ek sou graag wil sien dat meer akademici en belangegroepe hulle intellektuele energie hieraan bestee."
2013-01-17Dit hoef nie die einde van die wêreld te wees nie. Bekyk die Departement se Afrikaanstalige wiskundevraestelle sommer vroeg vanjaar al op LitNet en spaar jou 'n ewigheid se nagmerries.
George Claassen2013-01-15"Hier plaaslik het die vasklou aan die vrese wat ons vaders – in ouerlike, onderwys-, religieuse en mediagedaante – egter steeds hoogs suksesvol in generasies van Suid-Afrikaanse kinders se koppe ingeprent gebly."
Henry Cloete, Arnold Schoonwinkel2013-01-10"Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel moet standaarde in vakke verhoog, meer goed-opgeleide onderwysers voorsien, en hulle na waarde vergoed."
Stephan Bester, Naomi Meyer2013-01-09"My Afrikaans-onderwyseres het vir ons die een dag 'n opdrag gegee om 'n 1 000-woord-opstel te skryf om ons jaarpunte te verbeter. Almal was ontsteld en kwaad daaroor, maar ek het ongelooflik bly geraak. En ek was by die dak amper uit van genot toe ek hoor die onderwerpe het te doen met wetenskapfiksie."
Henning Janse van Vuuren, Naomi Meyer2013-01-08Henning Janse van Vuuren se e-boek Tamatiestraat kan gedurende Januarie 2013 gratis afgelaai en gelees word. Hy vertel vir Naomi Meyer van die binnekringe van jeugboekskryf.
2013-01-04Die ATKV wil die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, bedank vir haar onderneming dat Afrikaans altyd 'n plek in die onderwysdepartement sal hê.
Trudie Coetzee, Naomi Meyer2012-12-20"Ek het van die begin af geweet ek wil oor 'n kloon skryf wat 'n vrou is, maar die storie het self begin vorm aanneem hoe meer ek daaraan gewerk het."
Emlyn Allwright, Naomi Meyer2012-12-20"My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself."
George Claassen2012-12-05"Het die media, as die belangrikste verspreider van inligting en kennis, nie ’n morele verpligting om onsin van gesonde verstand en bewese rasionele verklarings te skei nie?"