PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: domestic noir op sy beste
2020-03-31"Steinmair skryf hier met ’n vaardige gestropenheid, met 'woorde so blink soos messe', wat As jy van moord droom heerlik leesbaar maak. Sy is, soos haar karakters, ’n vrou vir woordekonomie, wat net die nodigste binne ’n bestek van 299 bladsye sê, sonder onnodige 'story fillers' en mooiskrywery."
’n Leeslys vir kinders wat tuisbly: LAPA Uitgewers se keuse
2020-03-25Is jou kinders tuis vasgekeer en sit hulle heeldag voor ’n skerm? LitNet het by ’n paar uitgewers gaan aanklop vir voorstelle wat jong lesers in hierdie tyd kan lees. Hier is boeke wat LAPA Uitgewers aanbeveel. Die kinders sal lekker lees én ontdek dis al die tyd ’n voorreg om ’n huis te hê waarin hulle in hierdie ongewone tyd vasgekeer kan wees!
Nuwe boeke by LAPA in Maart | New books from LAPA in March
2020-03-19Is Maart die maand van gruwels? Van ons boeke gaan jou laat huil en jy gaan dalk van moord droom. Wees gewaarsku, dis ’n rowwe maand dié. Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat by LAPA Uitgewers beskikbaar is.
As jy van koors droom: boekbekendstellings in die tyd van korona
2020-03-19"'To go viral' is nie meer gewens nie, as dit ooit was. Maar kunstenaars verlang blootstelling: Jy het lank in isolasie met jou skepsel gewroeg en nou wil jy haar graag te water laat." Deborah Steinmair skryf oor haar nuwe boek te midde van korona-bekendstellingskansellasies.
Pasverskyn: Afspraak met moord deur Jana Marx
2020-03-12Wie is Cecilia Steyn? Hoe kan een mens vyf ander manipuleer om moord te pleeg en namens haar in die hof te lieg? ’n Blik op die binnekring van die Krugersdorp-kultus.
Pasverskyn: As jy van moord droom deur Deborah Steinmair
2020-03-04Hoe gemaak met die kuiken wat onder haar vlerk uit gesteel is, wat deur vreemdelinge hanteer is sodat sy haar reuk nie meer eien nie, wat grootgeword en tuisgekom het om te broei?
LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
2020-03-03"Jy moet egter ’n sterk maag hê – dis nie ’n feëverhaal nie. Dis donker, plek-plek ontstellend en volgepomp met testosteroon."
LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Maretha Maartens
2020-03-03"Jong en volwasse lesers, graad 1-leerders, konferensiegangers en nagraadse studente is almal mengselconnoisseurs. Sulke fynproewers sal ’n mengsel van humor, geesdrif, onvolmaaktheid en vinnige aksie hopelik gunstig oorweeg."
Lesersindruk: Oopmond deur Jan Vermeulen
2020-03-03"As jy iemand is wat aan tweede, of selfs derde lewens glo, óf dalk wonder oor tydreise, donkermaterie en die wonders van die heelal, is hierdie boek die boek vir jou."
LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Jan Vermeulen
2020-03-03"Die vonk vir die verhaal was ’n uitgebreide koerantberig oor georganiseerde onwettige hondegevegte in Gauteng en die bykans onmoontlike taak van wetstoepassers om die bedryf hok te slaan."
Wenners van LAPA se Jeugromankompetisie bekend
2020-02-26"LAPA Uitgewers het op 26 Februarie 2020 tydens ’n glansgeleentheid in Pretoria die wenners van die Jeugromankompetisie 2019 aangekondig. Die Jeugromankompetisie word tweejaarliks aangebied."
As jy van moord droom: ’n onderhoud met Deborah Steinmair
2020-02-26"Ja, ek is vrekbang. En sal maar enige opstoppers absorbeer. Het ek ’n bronnelys? Nou kan ek nie onthou nie."
"Ek wou die boek skryf wat ek nie as kind gehad het nie" – ’n onderhoud met Bianca Flanders
2020-02-20"As kinders selfvertroue kan kry en hulself lief kan hê, dan kan hulle dink aan belangriker dinge, soos hoe om president te word."
Fresh off the press: Operation Mandela by Willem Laubscher
2020-02-20Nelson Mandela was scheduled for a medical operation, but all hell broke loose.
Penguin Random House Suid-Afrika verkry LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
2020-02-19Penguin Random House Suid-Afrika, ’n afdeling van Penguin Random House en die grootste Engelstalige uitgewer in Suid-Afrika, het vandag aangekondig dit het LAPA Uitgewers, die land se grootste Afrikaanstalige uitgewer, by die ATKV gekoop.
Nuwe boeke by LAPA in Februarie | New books from LAPA in February
2020-02-12Februarie skop of met baie sterk verhale. Ons is trots op die soet en die suur van die lewe! Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat by LAPA Uitgewers beskikbaar is.
Die Alfadokument: ’n onderhoud met René van Zyl
2020-02-05"Sommige mense kan soos skape gelei word om ’n charismatiese leier of ’n ideologie te glo wat teen die meeste mense se gesonde intellek indruis. Dit fassineer my."
Persvrystelling: Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend
2020-01-29LAPA Uitgewers bied elke tweede jaar ʼn jeugromankompetisie aan. Hierdie gewilde kompetisie trek met elke rondte groot name. Hier is vanjaar se finaliste.
Resensie: Klaskamer deur Vita du Preez
2020-01-24"Vita du Preez verdien lof vir haar waagmoed om die BDSM-tema (in Afrikaans) te takel. As die Fifty Shades-reeks wel vir jou boeiend was, skaf gerus Klaskamer aan."
Resensie: Blinde gode deur Dibi Breytenbach
2020-01-07"Breytenbach het haar reeds as een van die land se beste krimiskrywers gevestig en bou in Blinde Gode voort op haar reputasie."

