PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Onder eng’le
2016-11-30Lees die tweede weergawe van Jaco du Plooy se verhaal in PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers.
Help us protest the ongoing intimidation at the SABC | Help ons protesteer teen die voortdurende intimidasie by die SAUK
2016-11-18Ons doen dus ’n beroep op die senior bestuur van die SAUK om in die openbaar enige vorm van intimidasie teen alle joernaliste en werknemers van die SAUK te veroordeel, om enige hangende skorsing teen SAUK-joernaliste terug te trek en om met die polisie, wat die dreigemente ondersoek, saam te werk.
PEN Afrikaans Nuusbrief: November 2016
2016-11-08Oor: ons groet 'n paar groot geeste met 'n gedig van Antjie Krog vir haar ma, Dot Sefontein; 'n nuwe gedig van Breyten vir Afrikaans en Gelyke Kanse; die SAUK steeds besig met sy boelietaktiek en sensuur?; eerste leesverslae van Izak de Vries en Danie Marais op PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; die Teksmark – 'n opwindende nuwe inisiatief vir die Afrikaanse teater; 'n konferensie oor moedertaalonderrig in Eersterust, Pretoria; belangrike besluite en verkiesingsresultate van die 82ste PEN International-kongres in Ourense, Spanje; nuwe Afrikaanse boeke in November
Press release: PEN Afrikaans protests the pending suspension of Thulani Msimang | PEN Afrikaans protesteer teen die moontlike skorsing van Thulani Msimang
2016-11-07"We insist that the SABC withdraws its action against Msimang."
"Ons dring aan dat die SAUK hulle aksie teen Msimang terugtrek."
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "In alle veiligheid" deur Jaco du Plooy
2016-11-02Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Jaco du Plooy se kortverhaal, "In alle veiligheid".
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "Die vlieg en die waiter" deur Elisha Zeeman
2016-11-02Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Elisha Zeeman se kortverhaal, "Die vlieg en die waiter".
Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer
2016-10-27"Daar is natuurlik geen wetenskaplike formule vir ’n sterk, geslaagde en per definisie ongeykte gedig nie, maar ek dink daar’s ’n paar riglyne wat enige jong en ou digter kan help om in ’n belowende rigting te sukkel."
PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2016
2016-10-12Oor: PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; die Universal Periodic Review 2016 vir die Menseregte Raad in Genève oor die stand van menseregte en uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika; Internasionale Vertaaldag 2016 – Afrikaanse vertaling van 'n gedig deur die Palestynse digter Dareen Tatour; die 82ste PEN International-kongres in Ourense, Spanje – 'n reaksie in versvorm; nuwe Afrikaanse boeke in Oktober
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers
2016-10-10PEN Afrikaans bied ’n aanlyn slypskool in samewerking met LitNet op ons webportaal aan vir verdienstelike inskrywings wat ons vir die Young Voices-kompetsie ontvang het
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Die vlieg en die waiter
2016-10-10Aangesien PEN Afrikaans graag ontluikende stemme wil ondersteun, is besluit om ’n aanlyn slypskool in samewerking met LitNet op ons webportaal aan te bied vir verdienstelike inskrywings aan ons New Voices-kompetisie. Lees Elisha Zeeman se inskrywing, "Die vlieg en die waiter".
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: In alle veiligheid
2016-10-10Aangesien PEN Afrikaans graag ontluikende stemme wil ondersteun, is besluit om ’n aanlyn slypskool in samewerking met LitNet op ons webportaal aan te bied vir verdienstelike inskrywings aan ons New Voices-kompetisie. Lees Jaco du Plooy se inskrywing, "In alle veiligheid".
PEN Afrikaans Nuusbrief: September 2016
2016-09-08Oor: Resultate van die virtuele stemming vir 'n nuwe ondervoorsitter, betrokkenheid by taalpolitiek, lidmaatskap van die Taalraad, versoening, wysiging van PEN Afrikaans se grondwet, ere- en lewenslange lidmaatskap; internasionale erkenning vir Frederick Botha; 'n aanlynslypskool vir belowende jong skrywers; PEN Afrikaans by die Tuin van Digters, Wellington; nuwe Afrikaanse boeke in September
Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering
2016-08-29PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 20 Augustus by die City Lodge Lynnwood, Pretoria, plaasgevind.
Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus 2016
2016-08-29Moontlike nuwe kopieregwetgewing: "Die negatiewe effek op die inkomste van skrywers is potensieel verreikend. Die wetsontwerp in sy oorspronklike formaat maak dit moontlik vir die staat om die eiendom van skrywers se intellektuele goedere vir homself op te eis sonder vergoeding aan skrywers."
SkugterDigter
2016-08-29Lynné Schoeman se verhaal "SkugterDigter" is deur PEN Afrikaans ingeskryf vir die PEN International New Voices Award 2016.
PEN Afrikaans: Voorsittersverslag by die Algemene Jaarvergadering 2016
2016-08-25PEN Afrikaans se jaarvergadering het op Saterdag 20 Augustus in Lynnwood, Pretoria plaasgevind. Lees die voorsittersverslag.
PEN Afrikaans: Bestuurder se verslag en vooruitskouing 2016
2016-08-25PEN Afrikaans se jaarvergadering het op Saterdag 20 Augustus in Lynnwood, Pretoria plaasgevind. Lees die bestuurder se verslag en vooruitskouing.
Internasionale erkenning vir die jong Afrikaanse skrywer Frederick J Botha
2016-08-17Die 28-jarige Frederick J Botha het met sy kortverhaal “Please help, God bless” die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal.
Please help, God bless
2016-08-17Frederick J Botha het met hierdie kortverhaal die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2016
2016-08-04Oor: Protes teen sensuur by die SAUK; die agenda vir PEN Afrikaans se AJV in Pretoria op 20 Augustus 2016 en die toeligting van enkele punte op die agenda - volmagvorms, verwikkelinge rondom kopiereg, die status van Afrikaans en moedertaalonderrig, voorstelle vir ere- en lewenslange lidmaatskap, voorstelle vir 'n nuwe ondervoorsitter vir PEN Afrikaans; nuwe Afrikaanse boeke
