Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
dromeryl
2013-10-15"van die gedig self onthou ek redelik min
(behalwe dat beelde soos spore gesny is)
ek dink alles was ’n lank verlore sin"
Ingrid. Op haar 80ste verjaarsdag
2013-10-15 "hier dryf steeds woorde rond:jou woordmonument
is ook in my? lyf geprent:"
'n Anderwêreldse storie
2013-10-15'In 'n rooidakhuisie aan die buitewyke van 'n groot rumoerige stad het Kaszap Éva gewoon. Agter vierkantige vensters bokant malse malvas in heuningbruin potte het Éva wydsbeen agter haar harp getreur. “Dis die mense van hierdie stad,” het Éva gesnik en haar kop teen die harp laat rus.'
Die skrywer is 'n valsspeler
2013-10-15 "Aan die een kant is skryf ’n spel. Dit is ’n spel met identiteit, verskillende stemme, diskoerse, idees. En waarom vals? Het valsheid nie met leuens te doen nie? Dit is presies wat fiksie is, ’n vorm van valsheid wat as “die waarheid” voorgehou word. Maar dit het heel ironies ook die potensiaal om, deur van fiktiewe tegnieke gebruik te maak, die “waarheid” oop te vlek."
Vals tegnieke, ware woorde
2013-10-09 Verlede week het ek vinnig genoem dat ek hierdie week oor die gevonde dokument, false document of phantom pre-text gaan skryf. Want dit is waar dit alles begin het ...Ratel
2013-10-09"Jy dra die vuil van vrees aanja
in die glim van jou manel.
Jy dommel met die dood –
in die donker van jou onderstel."
