NeerlandiNet
Nederlandse tekste, asook artikels en rubrieke oor Nederlandse en Belgiese literatuur en kultuursake
Vriendskap en ander klein jakkalsies
2012-03-22 Wat is anders aan die Nederlandse Boekenweek 2012 (14 tot 24 Maart) in vergelyking met ander jare? Die tema vanjaar is "Vriendschap en andere ongemakke". Dit geld vir vriendskappe in die literêre wêreld, maar ook vir vriendskappe daarbuite. Verder word die Boekenweekgeskenk deur ’n Vlaamse skrywer geskryf.Woordfees-gas – Wie is Kees ’t Hart?
2012-02-28 Kees ’t Hart (1944) is in Den Haag, Nederland gebore. Hy is ’n literêre “alleskunner”. Dit kan mens aflei uit sy uiteenlopende oeuvre.Kragtige vertoning van In Ongenade
2012-02-08 Die Nederlandse verhoogproduksie van JM Coetzee se roman Disgrace het op 4 Desember 2011 in première gegaan. Toneelgroep Amsterdam trek tot 24 Maart 2012 daarmee deur Nederland en omringende lande“Geef mij maar boeken en het komt goed”: Interview met Corine de Maijer door Ingrid Glorie
2012-02-07 In 2011 was Corine de Maijer 12,5 jaar als bibliothecaris verbonden aan het Suid-Afrikaanse Instituut, de bibliotheek van het Zuid-Afrika Huis aan de Keizersgracht in Amsterdam.Mijn 5 boeken van 2011
2012-02-07 Ondanks die sombere geluiden verschenen er prachtige boeken het afgelopen jaar.Vlaming wint Turing Nationale Gedichtenwedstrijd
2012-01-31 De Vlaming David Troch uit Sint-Denijs-Westrem heeft de derde Nationale gedichtenwedstrijd gewonnen.Mooi letters vir ’n nuwe begin
2012-01-25 Bo in die Van Abbe-Museum in Eindhoven hang seker die bekendste onderdeel van die HiHa-versameling.Ingrid Glorie in gesprek met Amanda Strydom
2012-01-18 “Ek het nooit weer teruggekyk nie.”Amanda Strydom gesels met Ingrid Glorie oor die bronne van haar skrywerskap.
