SA Skoleseminaar | Schools Seminar
Volg en neem deel aan die gesprek rondom Suid-Afrikaanse skole. |
Follow and join the ongoing conversation on South African schools.
’n Nuwe era van onderwysaktivisme is nodig
2017-06-22"Onderwyskrisisse in Suid-Afrika, wat insluit die taalkrisisse, krisisse van kennisinhoude in kurrikula, krisisse van toegang en relevansie, gaan krisisse bly tensy die populasie iets daaraan doen, sou Chomsky gesê het."
Vonke spat oor godsdiens in skole
2017-04-19"Die land kan hom gereedmaak vir ’n waterskeidingsaak ten opsigte van godsdiens in skole. Die hooggeregshof in Johannesburg hoor van 15 tot 17 Mei die stryd teen die beoefening van godsdiens gedurende skoolure aan."
Louise Viljoen bespreek voorgeskrewe gedigte by die LOK-simposium 2017
2017-02-28Louise Viljoen het tydens die LOK-simposium 2017 praktiese wenke vir onderwysers verskaf ten opsigte van die interpretasie van voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal, graad 12. Hier is haar volledige bespreking.
Byskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van die Letterkunde-ondersteuningskomitee (LOK)
2017-02-20Die LOK het tot stand gekom toe die behoefte geïdentifiseer is om leerkragte jaarliks te help voorberei vir die voorgeskrewe tekste wat hulle op skool moet onderrig. Andries Visagie lewer verslag oor die pasafgelope 20ste LOK-simposium.
LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)
2017-02-20HemelBesem was die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hier is sy toespraak, wat Izak de Vries verfilm het.
’n Getuigskrif oor die LOK-simposium
2017-02-13“Jy gesels met mense wat jou daaglikse frustrasies, roetine en merklading verstaan. Dit voel soos familie.”
Regering moet skuld dra vir swak onderwys
2017-02-09"Ouers, onderwysers, skoolbeheerliggame en geestelike instansies kan nie meer toeskouers wees en toekyk hoe die onderwys van hul kinders en kleinkinders deur ’n groep onbevoegde en onbekwame individue tot in die grond bestuur word sonder enige reaksie van hul kant nie."
Is djy dom of is djy free, wan dié issie freedomie
2017-01-25“Die Departement van Onderwys lykit vi my warry nie oo hoe en wat by die skole gebeerie, wan as hulle gewarry het dan sal klaskamesie volgeprop wôttie of hulle sal warry oo hoekô daa soe baie kinners uittie skool uit val.”
Finansiële aanspreeklikheid as hoeksteen van goeie skoolbeheer
2016-11-21“Dit [is] belangrik dat wanneer beheerliggame verkies word, ouers mense moet kies wat die belange van die kind eerste stel en wat gehalte-onderwys bevorder.”
Skoleseminaar: Aanspreeklikheid in die onderwys
2016-11-03"Inderdaad het alle kinders toegang tot skole, maar onderwyskenners is dit eens dat alle leerders nie toegang tot gehalte- en goeie onderwys het nie."
From racial difference to common citizenship: A hair-raising issue
2016-10-18"The youth have for more than 20 years been asked to keep calm and focus on uniting our country (during President Mandela’s time), to allow for the economy to grow (during the Mbeki period) and to let the adults speak (during the Zuma period)."
Gesamentlike persverklaring deur die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch en senior onderwyskundiges
2016-10-10"Senior onderwyskundiges en die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan teen die agtergrond van die nuwe Taalbeleid in die Wes-Kaapse onderwyssektor ruimtes skep vir gesprekvoering oor akademiese sukses vir spesifiek Afrikaanssprekende studente uit histories-benadeelde omgewings in 'n meertalige hoëronderwysinstelling."
"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer
2016-09-21"Die Minister het dit [die prestasies] met groot fanfare aangekondig, maar het skromelik nagelaat om te erken dat hierdie skole funksionele, presterende Afrikaanse skole is, bruin Afrikaanse skole ingesluit, omdat hulle die belang van moedertaalonderrig besef."
XhosAfrika-netwerk en Afrikaanse Taalraad: Verbod op inheemse tale by skole onaanvaarbaar
2016-09-07“Die Afrikaanse Taalraad en XhosAfrika sal klagtes oor taalgebruik by skole opvolg en ons wil ouers aanmoedig om met ons in aanraking te kom.”
As universiteite verengels, hoe gemaak met opvoedkundestudente wat by Afrikaanse skole gaan skoolhou?
2016-09-02"Om opgelei te word as onderwyser deur medium van Engels is die realiteit vir meer as 90% van onderwysstudente aan Suid-Afrikaanse universiteite."
Waardegedrewe skole die antwoord op die hare-herrie
2016-08-31"Die probleem is dat ons gefokus is op reëls en straf as die algemene norm om dissipline te handhaaf."
In 'n nuwe bedeling: Afrikaans as 'n onderrigmedium in skole
2016-08-01"Wat is die toekoms van Afrikaans-enkelmediumskole? Rooskleurig."
Onderhoud: Afrikaans in skole?
2016-06-03"As universiteite besluit om slegs Engels as onderrigtaal aan te bied, sal dit beslis ‘n invloed hê op ouers dat hul kinders in Engels onderrig moet word, alhoewel baie van die onderwysers en ouers uit huis nie Engelssprekend is nie."
The future of education and e-learning in South Africa – an interview
2016-05-30There are many challenges facing education in this country. Maybe technology could be a part of the solution. Read an interview with Brian Schreuder of the WCED.
