Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Boereverneukers: ’n onderhoud met Izak du Plessis
2017-10-16"Hy is ’n veroordeelde moordenaar en hoewel daar nie bewyse is nie, word hy ook met ander mense se dood verbind. Ek dink ek sou bang wees vir Ralph Haynes. Maar mense wat hom geken het, sê hy kon jou begogel met sy sjarme."
Week van de Afrikaanse Roman 2017: Letterkundig symposium en slotfeest
2017-10-12"Het slotfeest, een coproductie van de Week van de Afrikaanse roman en de Universiteit Gent, ging ’s avonds door in de Bonbonnière-zaal en het Binnenhof van het charmante theater Tinnenpot in het hart van de stad."
Nuwe stemme 6: ’n onderhoud met Solette Swanepoel
2017-10-12"Dit is wonderlik om met iets abstrak soos woorde en idees te kan werk, maar om op die ou end iets konkreet, ’n tasbare produk, te hê."
Ryk Hattingh: A tribute to my friend
2017-10-12"Ryk Hattingh was fearless and melancholy and caring and mad and good and contrary and generous, and had more originality in his little finger than most people have in a lifetime."
Afrikaans: the language of dissent
2017-10-11"The language also bears the imprint of a fierce tradition of anti-imperialism, anti-colonialism, of an all-embracing humanism and anti-apartheid activism."
’n Muishond is nie ’n Springbok nie
2017-10-11"As ’n mens Suid-Afrika se rugbyprestasie wil meet, dan is dit seker maar te verstane dat ons onsself teen die goudstandaard in wêreldrugby wil meet, en dit is Nieu-Seeland."
ARTiculate Africa 2017: On bended knee, we fight back
2017-10-11"My pen is my machine gun. My words are my bullets. I committed myself a long time ago that I shall use my words to fight injustice wherever it shows up."
Het Suid-Afrika meer misdadig geword sedert demokrasie?
2017-10-11"Hoe sou ons verhaal anders kon lyk as ons mekaar begin raaksien en iewers verby die wantroue probeer werk? Sou ons dan nog steeds wonder oor misdaadstatistieke?"
Ryk Hattingh: “Hy was iemand wat die lewe gevréét het.”
2017-10-11"Ryk het gesê hy probeer die onmoontlike met Huilboek: hy probeer vir Outa Toon, wat dood is, lewend maak. Ek wens ek kon so iets regkry. Ek wens ek kon vir Ryk terugsit in sy huis, terug in die lewe waarin hy hom so verlustig het."
In memoriam: Ryk was genadeloos eerlik
2017-10-11"Ryk Hattingh was ’n anargis wat ’n genadeloos eerlike sin kon skryf."
In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)
2017-10-10"Skrywer en vertaler Zirk van den Berg het NB-Uitgewers vanuit Nieu-Seeland ingelig oor Hattingh se afsterwe vanoggend, 10 Oktober 2017. Hy is oorlede aan ’n hartaanval. Hy laat sy vrou en drie kinders agter."
Week van de Afrikaanse roman 2017: fotoblad deur Maurice Jörissen
2017-10-10Die Week van de Afrikaanse roman 2017 het van 29 September tot 8 Oktober plaasgevind. Maurice Jörissen deel sy foto's van die Zuid-Afrikahuis en die restaurant Andries in Culemborg.
Week van de Afrikaanse roman 2017: video's en foto's (2)
2017-10-09Die Week van de Afrikaanse roman 2017 het van 29 September tot 8 Oktober plaasgevind. Hanné Koster deel nog foto's en video's van geleenthede in Amsterdam, Den Haag, Culemborg en Utrecht.
Zuid-Afrikahuis: Programma, November 2017
2017-10-06Die Zuid-Afrikahuis bied in November ’n opwindende program aan, met onder andere filmvertonings en musiekdokumentêre, asook gesprekke oor fotografie, kultuur en gedeelde verledes.
Huldeblyk aan André Rossouw
2017-10-05"Speel kón hy – op die verhoog, op die mikrofoon, op die televisie en op aarde."
Afrika en koloniale gebiedsverdeling: ’n onderhoud met Willie Breytenbach
2017-10-05"Die beduidendste gevolge van kolonialisme was Europese taaloordrag (bv Engels en Frans), die oorneem van sport deur Europese sportsoorte soos sokker, rugby en krieket in feitlik alle kolonies, die vestiging van die moderne bankwese (’n Britse produk) en regstelsels soos Britse maatskappyregte."
Week van de Afrikaanse roman 2017: Jannie du Toit maakt Jacques Brel en Koos du Plessis springlevend in Gent
2017-10-05"Jannie du Toit is niet alleen zanger en woordkunstenaar, maar wanneer hij zijn gitaar ter hand neemt, wordt de Bonbonnière-zaal nog een stuk gezelliger."
Waarom die Bybel in Kaaps?
2017-10-04"Miskien gie dit mense hoep, mense soes daai vrou wat innie warme son voo daai cash loans gesit en wag het. Miskien kan hulle oek hoep kry ommie liewe differently te sien, as hulle die woord van God kan vestaan in hulle eie taal."
Week van de Afrikaanse Roman 2017: eerste video’s
2017-10-03Die Week van de Afrikaanse Roman 2017 het op 29 September 2017 afgeskop. Hanné Koster deel videogrepe uit die eerste paar dae.
Persverklaring: Spesiale rede om Internasionale Vertaaldag 2017 te vier
2017-09-29"Hierdie jaar is daar egter nog meer rede vir feesviering as gewoonlik, aangesien die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in Mei 2017 eenparig ’n resolusie aanvaar het wat die rol erken wat professionele vertaling in die verbinding van nasies en bevordering van vrede, begrip en ontwikkeling speel."
