Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
De Leerstoel Zuid-Afrika: Talen, Literaturen, Cultuur en Maatschappij wordt geïnstalleerd
2017-10-17"Op 10 oktober wordt er ook feest gevierd door het Gents Centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika. In de schoot van dit onderzoekscentrum, onder voorzitterschap van Yves T’Sjoen, en de Faculteit Letteren en Wijsbegeerte wordt de Leerstoel Zuid-Afrika: Talen, Literaturen, Cultuur en Maatschappij plechtig geïnstalleerd. Hein Willemse, Universiteit van Pretoria, is de eerste titularis van de Leerstoel."
Afrikaans is nie ’n minderheid nie
2017-10-17"Die betekenis van Afrikaans vir families en jongmense – wat is die ekonomiese waarde van Afrikaans? Maak Afrikaans families ryker of armer? Wat is die groot geheim van suksesvolle Afrikaanssprekendes?"
’n Besoek aan die Zuid-Afrika Huis – en omswerwinge in Holland
2017-10-17"My missie was meerledig: ek wou in my hoedanigheid as maatskappy-argivaris van Naspers die argief en biblioteek van die Stichting Zuid-Afrika Huis besoek, en as daar tyd is ook ’n draai maak by ’s-Hertogenbosch, die stad waar my stamvader Jacobus Verster gewoon het voordat hy gedurende die tweede helfte van die 18de eeu na die Kaap gekom het."
Week van de Afrikaanse roman 2017: video's en foto's (3)
2017-10-17Die Week van de Afrikaanse roman 2017 het van 29 September tot 8 Oktober plaasgevind. Hanné Koster deel nog video's en foto's van geleenthede in Brussel en Gent.
Boereverneukers: ’n onderhoud met Izak du Plessis
2017-10-16"Hy is ’n veroordeelde moordenaar en hoewel daar nie bewyse is nie, word hy ook met ander mense se dood verbind. Ek dink ek sou bang wees vir Ralph Haynes. Maar mense wat hom geken het, sê hy kon jou begogel met sy sjarme."
Week van de Afrikaanse Roman 2017: Letterkundig symposium en slotfeest
2017-10-12"Het slotfeest, een coproductie van de Week van de Afrikaanse roman en de Universiteit Gent, ging ’s avonds door in de Bonbonnière-zaal en het Binnenhof van het charmante theater Tinnenpot in het hart van de stad."
Nuwe stemme 6: ’n onderhoud met Solette Swanepoel
2017-10-12"Dit is wonderlik om met iets abstrak soos woorde en idees te kan werk, maar om op die ou end iets konkreet, ’n tasbare produk, te hê."
Ryk Hattingh: A tribute to my friend
2017-10-12"Ryk Hattingh was fearless and melancholy and caring and mad and good and contrary and generous, and had more originality in his little finger than most people have in a lifetime."
Afrikaans: the language of dissent
2017-10-11"The language also bears the imprint of a fierce tradition of anti-imperialism, anti-colonialism, of an all-embracing humanism and anti-apartheid activism."
’n Muishond is nie ’n Springbok nie
2017-10-11"As ’n mens Suid-Afrika se rugbyprestasie wil meet, dan is dit seker maar te verstane dat ons onsself teen die goudstandaard in wêreldrugby wil meet, en dit is Nieu-Seeland."
ARTiculate Africa 2017: On bended knee, we fight back
2017-10-11"My pen is my machine gun. My words are my bullets. I committed myself a long time ago that I shall use my words to fight injustice wherever it shows up."
Het Suid-Afrika meer misdadig geword sedert demokrasie?
2017-10-11"Hoe sou ons verhaal anders kon lyk as ons mekaar begin raaksien en iewers verby die wantroue probeer werk? Sou ons dan nog steeds wonder oor misdaadstatistieke?"
Ryk Hattingh: “Hy was iemand wat die lewe gevréét het.”
2017-10-11"Ryk het gesê hy probeer die onmoontlike met Huilboek: hy probeer vir Outa Toon, wat dood is, lewend maak. Ek wens ek kon so iets regkry. Ek wens ek kon vir Ryk terugsit in sy huis, terug in die lewe waarin hy hom so verlustig het."
In memoriam: Ryk was genadeloos eerlik
2017-10-11"Ryk Hattingh was ’n anargis wat ’n genadeloos eerlike sin kon skryf."
In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)
2017-10-10"Skrywer en vertaler Zirk van den Berg het NB-Uitgewers vanuit Nieu-Seeland ingelig oor Hattingh se afsterwe vanoggend, 10 Oktober 2017. Hy is oorlede aan ’n hartaanval. Hy laat sy vrou en drie kinders agter."
Week van de Afrikaanse roman 2017: fotoblad deur Maurice Jörissen
2017-10-10Die Week van de Afrikaanse roman 2017 het van 29 September tot 8 Oktober plaasgevind. Maurice Jörissen deel sy foto's van die Zuid-Afrikahuis en die restaurant Andries in Culemborg.
Week van de Afrikaanse roman 2017: video's en foto's (2)
2017-10-09Die Week van de Afrikaanse roman 2017 het van 29 September tot 8 Oktober plaasgevind. Hanné Koster deel nog foto's en video's van geleenthede in Amsterdam, Den Haag, Culemborg en Utrecht.
Zuid-Afrikahuis: Programma, November 2017
2017-10-06Die Zuid-Afrikahuis bied in November ’n opwindende program aan, met onder andere filmvertonings en musiekdokumentêre, asook gesprekke oor fotografie, kultuur en gedeelde verledes.
Huldeblyk aan André Rossouw
2017-10-05"Speel kón hy – op die verhoog, op die mikrofoon, op die televisie en op aarde."
