Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?
2017-05-18"Ongeletterde ouers kan stories vertel en hulle kinders aanmoedig om te luister, aandag te gee en die stories te herhaal. Maak die kinders bewus van klanke, vorme en kleure."
"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek
2017-05-18"Soos dinge uitgewerk het, het die twee prente wat hulle van Nazi’s aangepas het, net hul eie simpel denke vergestalt. Geen ironie dáár nie – rassisme in Suid-Afrika is ’n snerpende en gevaarlike patologie."
Karel Schoeman (1939–2017) – herinneringe aan die buitestander
2017-05-17"Skielik het ek Karel Schoeman diagonaal oor einste daai 'onbeboude blok plus windpomp' aangestap sien kom. Regop en rustig, met ’n wandelstok in sy hand, geklee in ’n kakiebroek met bruin baadjie, serp om en hoed op."
Eurovision-liedjiekompetisie 2017: meertaligheid, diversiteit en die siel van Europa?
2017-05-17"En hier is die raakpunt tussen Suid-Afrika en die Eurovision-liedjiekompetisie: niemand praat oor dit wat werklik saak maak nie."
Klim op die Bant Wagon deur Nick Charlie Key, ’n mediese beskouing
2017-05-17"Die kernboodskap van hierdie dieetpatroon is dat ons onsself moet losmaak van die gevestigde dieetpatroon soos deur die Amerikaners voorgestel, en moet ag slaan op navorsing wat toon dat gesonde vette ryk aan omega 3-vetsure nie so skadelik is as wat voorheen aan ons voorgehou is nie."
Waarheen met Afrikaans?
2017-05-17"Meertaligheid in ’n meertalige land soos Suid-Afrika is dus geen luukse nie, maar ’n voorvereiste vir ware demokrasie en inklusiewe ontwikkeling. Ons behoort almal minstens drie tale te kan praat."
Die Noord-Kaap se spookdorpe
2017-05-17"Die Noord-Kaap beskik vandag oor nagenoeg 10 spookdorpe. ’n Spookdorp is ‘n dorp wat vroeër ‘n lewendige gemeenskap gehuisves het, maar wat sedertdien ‘n stildood gesterf het, en al wat oorgebly het van hierdie eens pragtige dorpie is ‘n paar ou murasies en ‘n begraafplaas."
Godsdiens binne die raamwerk van Suid-Afrikaanse wetgewing
2017-05-15"Die feit dat daar, sover my kennis strek, geen klagtes gebring is ná die Wilde Als-byeenkoms nie, is dalk die duidelikste aanduider dat selfs die kritici weet hulle kritiek sal nie objektief staande bly nie. Daar is immers ’n reuseverskil tussen dogma waarmee jy nie saamstem nie, en haatspraak."
Goede Hoop, Rijksmuseum en Vrije Universiteit Amsterdam inspireren tot het opruimen van de brokstukken van het kolonialisme
2017-05-12"Het is ontzaglijk verrijkend om te horen hoe stemmen uit andere universums tot ons doordringen en de deur wagenwijd openzetten om vrij, di zonder koloniale smet te denken."
Gebed, opgedra aan Karel Schoeman
2017-05-12"vou my dan toe met U lappieskombers
die groot een met die baie blokkies"
Die stand van Afrikaans aan universiteite
2017-05-12"Dit sal futiel wees as die gesprek slegs tussen politici en bestuurspanne plaasvind en nie ook met en deur die studente, dosente en ander personeel, wat die ergste daardeur geraak word nie."
Do the coloured people have a culture?
2017-05-12"And we must give guidance to our young people, who have many questions and feel that our culture – and, indeed, our people – are marginalised and maybe even oppressed by the majorities."
Groter sensitiwiteit oor selfdood benodig
2017-05-11"Karel Schoeman se dood het opnuut die aandag gevestig op die bestaande stigmas rondom selfdood en die publiek se onkunde oor verwante sake soos psigiese siektes."
Karel Schoeman: ’n huldeblyk deur Hennie van Coller
2017-05-11"Schoeman was nog altyd ’n skrywer wie se werk aansluit by die Afrikaanse prosatradisie, maar wat dan bakens versit deur sy radikale uitholling van die tradisie."
Die ingewikkelde Karel Schoeman
2017-05-11"Want hy was self ’n ingewikkelde persoon, iemand met ’n buitengewone geesdrif vir die kleinighede van die lewe, die ingewikkelde reëls van verouderde sosiale plegtighede."
“Jol”, “antie”, “pelle”: omgangstaal in poniekoerante
2017-05-10"Kodevermenging in poniekoerante dien nie net as ’n aanduider van die veranderinge in die sosiopolitieke dinamika van die Afrikaanse spraakgemeenskap nie, maar het ook die potensiaal om onder lede van die spraakgemeenskap ’n bewustheid van hierdie veranderinge te skep."
’n Wens vir winter
2017-05-10"En dis wee daai tyd, tyd virrie Kaap se koue om ’n draai te kom maak. Die gawement speculate oorie water wattie winterseisoen gaan bring en baie van ôs is gewarried oorie water wat ôs wee moet in slaap."
Die eksklusiwiteit van kontemporêre evangelikaalse spiritualiteit in Suid-Afrika
2017-05-10"Jy is óf 'vir oom Angus' óf jy is 'teen oom Angus'. (En bewaar jou as jy teen oom Angus is, want oom Angus is uitgesproke daaroor dat God aan sy kant is.)"
Uiteindelijk gaat alles voorbij
2017-05-09"In Dit leven sterft een oude vrouw in de kamer van de boerderij waar ze als kind is opgegroeid. Op het einde van de roman is alles gezegd. De vrouw berust. De schaduw verdwijnt, lost op in de andere schaduwen. Een donkere sluier dekt alles toe. Vaarwel Karel."
Zuid-Afrikahuis: Programma, Juni 2017
2017-05-09Die Zuid-Afrikahuis bied in Junie ’n opwindende program aan, met onder andere ’n lesing deur Dan Sleigh oor 1795, ’n lesing oor kunstenaar Thérèse Schwartze en die Spannende Boeken Weken, waartydens die werk van Deon Meyer gevier sal word. Hier is die volledige program.
