Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Bloedrivier en vrede" deur Bruno Andries

Bruno Andries 2012-10-25 Hoekom wil niemand leer
uit die foute van die verlede?
Soos die kraai vlieg lê Bloedrivier
slegs honderd myl van Vrede

"'n Seël op my hart" deur Ruan Venter

Ruan Venter 2012-10-25 Ek sit hier en ek verlang na jou, wanneer sien ek jou weer?
Al wat tussen ons twee is, is afstand en 'n posbus-deur.
Daar’s so baie wat ek voel, maar so min wat ek kan sê
Boonop als wil ek jou tog so graag hier by my hê

"Wolf se huil" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-10-25 En die Vader van die Heelal
Is dit Jou engele wat uit die hemel val
Of raak ons net effens mal?

"I miss you" by Maria Mokoena

Maria Mokoena 2012-10-25 Where are you now?
I miss you so bad
Could you come back to me one more time
and dwell in my heart forevermore?

"Die Held Binne My" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-10-25  

"In jou oë geskryf" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-10-25 Daar is net 'n leidraad
Nie genoeg vir 'n antwoord nie
Ons gaan sukkel om hier aan te pas
So hou vir eers net aan my vas

"Simultaan van myself" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-10-25 Amptenaar by die moskee,
bewaar jou gebod
Ons almal beweeg in 'n haspel
onseker rondom die woord van God

"Haar naam was Lisa" deur Emile Viljoen

Emile Viljoen 2012-10-25 Die nag is lank
Vat my aan my hand
Lisa vat my aan my hand
My hart staan op die rand
ek wag vir jou aan die anderkant

"My televisie is aan" deur Eugene Vijoen

Eugene Viljoen 2012-10-25 My televisie is aan
en ek kyk na die maan
Ek wens ons was nog saam

"Twelve Bar Blues" by Bruno Andries

Bruno Andries 2012-10-24 I was hit by the twelve bar blues
and decided to write a song
The next morning I woke up
and all the words were gone

"Big Brother" by Keorapetse Sebokolodi

Keorapetse Sebokolodi 2012-10-24 Makes me wanna scream I'm crazy
it’s just too hard being nameless
and I'm scared to run
maybe life’s not meant to be this fun

"Skipbreuk" deur Ruan Venter

Ruan Venter 2012-10-24 My hart is oop, my woorde is waar.
Wens ek kon dit alles verklaar....want ek bly aan jou dink
Ek dink jou hart is iewers anders, anderkant die branders
En my boot wil sink.

"Droomkasteel" deur Connie Myburgh

Connie Myburgh 2012-10-24 Ek onthou die dae toe niks onmoontlik was nie
Ek onthou die dae toe liefde nie seer kon maak nie
Ek onthou veral hoe groot ons drome was
Ek onthou toe ons drome vol kastele was

"Stay conscious" by Jessica Lewin

Jessica Lewin 2012-10-24 Live in the now, that’s how your dreams will be your life
Live in the now, we can be happy just as one
Live in the now, it’s the biggest secret revealed
For in the now, you’ll see me as part of us

Writing in prison: Ampie Coetzee responds to Helize van Vuuren

Ampie Coetzee 2012-10-23 "Breyten's prison writing – Afrikaans poetry, of which little has been translated into English – comprises an anthology of 448 pages! The quality of these verses has been maintained in the more or less 20 books written since then."

Information | Sing 'it 2012

2012-10-23 Everything you need to know about LitNet and Sanlam's Sing 'it lyric writing competition.

Inligting | Sing 'it 2012

2012-10-23 Alles wat jy hoef te weet oor LitNet en Sanlam se Sing 'it-liriekskryf-kompetisie.

Artists| Sing 'it 2012

2012-10-23 Check out the awesome line-up of top South African artists for Sing 'it 2012.

Kunstenaars | Sing 'it 2012

2012-10-23 Kyk na die lekker groepe en musikante wat aan Sing 'it 2012 deelneem.

"Die ouer ek" is nommer 1!

2012-10-22 Verlede jaar se Sing 'it-wenner vir 'n musiekvideo is tans nommer een op MK (DStv 324)!
Top