Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Soesji" deur Izak Pretorius
2012-11-27 Daar onder die bomeby koel waterstrome
Daar woon 'n mooi meisie
nie ver van my huisie
"The beauty in God" by Nakedi Matshaka
2012-11-27 No matter how bad you can beHe is beautiful and His love is unconditional
"The crown of Thomas" by Dalmain Snyman
2012-11-27 I am the uncomfortable sleep, sitting fast and soreWhen you rub I cling deeper to your skin
I am the slimy sleep that keeps your sight obscured
Holding on to your fight and winning
"To dust" by Johanna van der Zandt
2012-11-27 While I'm standing herewaiting for you
I guess it must be true
You're with her
You're with her
Why did you betray my trust?
"Trust" by Nicholas Muller
2012-11-27 If life was just that easyIf life was just a breeze
What would be the fun in it
if we did everything at ease?
"Wens" deur Nicholas Muller
2012-11-27 Ek wens ek kon net wegraakEk wens ek kon verdwyn
Ek wens ek kon net hardloop
Weg van al die pyn
"You Lied" by Gaynor Paynter
2012-11-27 You said we had something specialYou lied, you lied, you lied
You lied
Mackenzie’s Pale Horses atmospheric, thought-provoking fare
2012-11-27 "Pale Horses really starts to hit its stride when De Jong visits the devastation of the “scene of the crime”, only to find that the missing community lived on land expropriated from a white farmer.""River Truth" by Callum Kuhl
2012-11-26 Oh, I went down to the old treeDown by the river blue
I heard somebody calling me
Thought maybe it was you
"Sanity" by Petrus van Niekerk
2012-11-26 I’ve pulled a few fast onesnothing to be proud of
No need to lie to yourself
I paid my dues
"Nuwe Verhaal" deur Carina van der Merwe
2012-11-26 Onthou die dae van speel in die sandputOnthou die dae van snaaks aantrek
Onthou die dae van ma se soene
Onthou toe hardloop lekker was
"Meisie van Storms" deur Jaco Prinsloo
2012-11-26 Ek hoor die stilte voor die stormVoel hoe jy aan die weer verander
Dis net die voëls wat vlug wat raas
"Lemme be" by Jean-Pierre Lesch
2012-11-26 I'm tired of secretsI'm tired of being here
I'm tired of crying
Tell me where do I go from here?
"I'll find my strength again " by Jean-Pierre Lesch
2012-11-26 Another day, again I'm left out in the coldAnd I thought that she would have changed her mind
and let me in
"Liriek van Pringlebaai" deur Deon Knobel
2012-11-26 Spore in die sand van die vroeë môre Pringlebaaise strandRagfyne lyne van t’rugtrekkende branders
soos op die palm van jou hand
"Alleen" deur Karien van Zyl
2012-11-26 Alleen in my koue kamersit ek en kry myself jammer
Jy is nie meer hier
Daar’s niks wat ek wil vier
"Blom van my tuin" deur Charles Kotze
2012-11-26 Jy’s die blom van my tuinBlom van my tuin
Jy bekoor my, betower my
Jy’s die mooiste
"Die lyne op my hand" deur Abre van Wyk
2012-11-26 Jou hart was al tien keer gebreekDis merke wat nooit weggaan nie
En die laaste keer bly vassteek
tot jy reg is om aan te gaan
"Bye Doubts" by McMusica Jay
2012-11-26 Hey mirrorYou're a genius
I like what you display
If this one could fight the world
it would run away
"Die Lang Pad" deur Charles Kotzé
2012-11-26 Dis ? lang pad om te loop deur die leweDaar is hartseer, daar is pyn
Daar is vreugde, daar is wyn
Ja, die lewenspad is dikwels baie lank
