Wen
Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.
Heindrich Wyngaard se woord van die jaar 2018
2018-12-03Wat is Heindrich Wyngaard se #litnetwoord2018?
Marita van der Vyver se woord van die jaar 2018
2018-12-03Wat is Marita van der Vyver se #litnetwoord2018?
Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018 (II)
2018-11-29As jy één woord mag kies, waaraan laat 2018 jou dink? Hier is nog van ons lesers se inskrywings.
Eerste inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018
2018-11-15As jy één woord mag kies, waaraan laat 2018 jou dink? Hier is ’n paar van ons lesers se eerste inskrywings.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018
2018-11-08Wat is 2018 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Laat weet ons voor middernag op 10 Desember 2018. Jy kan ’n stewige boekpakkie vir jou Kerskous losslaan. Slegs inskrywings wat per e-pos ontvang word, sal in aanmerking kom.
Skryfkompetisie: Tyd
2018-09-06Skryf ’n gedig met tyd as tema en kom in aanmerking vir een van drie kontantpryse ter waarde van R500 elk. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Jongleserskompetisie: wenners aangekondig!
2018-08-08Hier is die wenners van hierdie resensiekompetisie vir skoolkinders.
Hoe maak jy jou kind lief vir lees? Wenners aangekondig!
2018-05-07LitNet het lesers gevra vir raad oor hoe om jou kinders aan te moedig om te lees en ’n liefde vir lees by hulle te kweek. Hier is die kompetisiewenners!
Kompetisie: Hoe maak jy jou kind lief vir lees?
2018-04-12Hoe moedig jy jou kinders aan om ’n boek te lees in ’n tyd waar hulle te veel tyd op hul selfone of rekenaars of voor die televisie deurbring? En hoe kweek jy by hulle liefde vir lees?
Liefde is ... Wenners aangekondig
2018-03-01Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is die wenners!
Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig
2018-01-19LitNet het mense wie se moedertaal Kaaps is, genooi om ’n gedeelte uit Genesis 1 in húlle Kaaps te vertaal. Hier is die wenners!
Die beste lesersindruk van 2017 aangekondig
2018-01-17Alle lesersindrukke wat tot en met 15 Desember op LitNet verskyn het, het in aanmerking gekom vir ’n
R1 000-kontantprys. Bibi Slippers het die inskrywings beoordeel en hier is die wenner!
