Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Persverklaring: KKNK 2024 se uitblinkers met Kannas bekroon
2024-05-13Uitnemende artistieke bydraes by vanjaar se KKNK, geborg deur Absa, is Donderdag 9 Mei met Kannas bekroon. Die KKNK se Kanna-pryse is tydens ’n glansgeleentheid by Leopard’s Leap Wynlandgoed net buite Franschhoek oorhandig. Veteraanjoernalis Marianne Thamm was die aanbieder.
As jy net een teaterstuk gaan kyk, laat dit The king of broken things wees
2024-05-08"Jy kan nie gebroke uit hierdie ervaring stap nie. Dis die tipe toneelstuk waarvoor jy dalk jou hele lewe lank al wag."
Persverklaring | KKNK: Vertel jou storie by die negende Teksmark
2024-05-07Verskeie teksvoorstelle wat na die afgelope twee jaar se Teksmark tot volskaalse teaterproduksies ontwikkel is, was reeds vanjaar by die KKNK en Suidoosterfees op die planke en verskeie is binnekort ook by Innibos en die Vrystaat Kunstefees te sien.
Competition: You could win tickets to Let’s Carnivale
2024-05-04We are giving away 2 x 2 tickets to Let’s Carnivale for Friday night’s show. Yes! You and a partner could be lucky enough to go on Friday night 17 May 2024! Each ticket is worth R400.
Suidoosterfees 2024: Mirre en aalwyn en Onder ’n bloedrooi hemel: ’n onderhoud met Nicola Hanekom
2024-04-30"Die mag van die verhoog is anders as die mag van geskrewe woorde. Ek het probeer om gedagtes in dialoog te omskep, om reise van die verstand voete te gee, voete wat op die planke kan loop."
Suidoosterfees 2024: ’n onderhoud oor Droomwerk
2024-04-25"Die oproep (op-die-planke-roep) van my voorouers het my ’n geleentheid gebied om oor tyd en plek heen versoening in my familie en my psige te bewerk."
Suidoosterfees 2024: Monsters – ’n onderhoud met Tinarie van Wyk Loots
2024-04-24"Die hegtheid van die spelers het veroorsaak dat hulle speel vir die waarheid en nie die spektakel nie. En as jy speel vir die waarheid is jy as speler oop vir herontdekking."
Suidoosterfees 2024: Ken jy vir Dewie? – ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck en Ilne Fourie
2024-04-23"Ken jy vir Dewie? nooi die gehoor terug na die skoolbanke, maar ook in die denke van die jong seun Dewie, waar hul sien hoe jarelange boeliery en onskuldige grappies manifesteer en groei tot iets wat onafwendbaar is."
Suidoosterfees 2024: Cintaine Schutte oor Onder ’n bloedrooi hemel op die planke
2024-04-19"Ek het die boek gelees en my eerste indruk was dat elke mens in Suid-Afrika hierdie boek moet lees."
Suidoosterfees 2024: Speed politics for bewildered South Africans – an interview with Marianne Thamm
2024-04-18"My life is like a Netflix movie … How can I not share this."
Suidoosterfees 2024: ’n Onderhoud met Reginald Hufkie en Herschelle Benjamin oor Op die kruin van Shôdeville
2024-04-18Herschelle Benjamin: "Kan mens familie of bloedlyne sny of laat gaan as dit jou nie meer ondersteun in jou aspirasies of lewe nie? Ek het nie ’n antwoord nie. Ek dink vir elkeen sal dit anders wees om dit binne hulself te ondersoek."
Suidoosterfees 2024: ’n Onderhoud met Miché C van Wyk oor Konsistorie: ’n kabaret
2024-04-17"Plattelandse kerksake is maar baie konserwatief, vol politiek en vreeslik sensitief vir verandering. Kabaret, daarenteen, is natuurlik in dié geval gevaarlik en skroom nie om ’n bietjie aan te vat en kommentaar te lewer nie. Die waarheid is ’n naarheid."
Persverklaring: Uitsoekdramas op Suidoosterfees se NATi Teaterfeesprogram
2024-04-12Teaterliefhebbers kan regskuif vir ’n onvergeetlike drama-aanbod by die 21ste Suidoosterfees wat vanjaar van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad aangebied word.
Persverklaring: Odendaal se Droomwerk kom tuis in Kaapstad
2024-04-11"Petrus droom oor sy voorouers in ’n hospitaal vir geestesiekes. Sy stammoeder, Diana van Madagaskar, loop op die seebodem terug huis toe. Sy oupa Piet, ’n apartheidsenator, herleef sy toesprake op sy doodsbed. Kan Petrus versoening in sy familie bring, of is hy te siek om te onderskei tussen werklikheid en droom?" | Droomwerk speel 26-30 April by Suidoosterfees en 8-11 Mei by die Avalon Ouditorium (Homecoming Centre) in Kaapstad.
Press release: Award-winning The king of broken things at the Baxter in May 2024
2024-04-11The king of broken things is a journey into the broken heart of a young boy, a journey of discovery through his experiments, projects, and creations. He teaches us that the rehabilitation of broken things includes people and hearts, and that all things, seen and unseen, can be mended. Whether you’re 8 or 80, The king of broken things will rehabilitate every heart – it’s not just for young audiences.
Ses redes om Dude! Wa’s my phone? te kyk
2024-04-09"Dude! Wa’s my phone? nooi’rie education sector – albei studente en onnies – ommie show te kô kyk van 9 tot 12 April 2024, 11h00 byrie Baxter Masambe Teater in Rondebosch, Kaapstad, die teater waa ôs ee’ste in 2019 vi Jeremeo in action gesien! Bookings op Webtickets, R40 per ticket."
KKNK 2024: Patmos – ’n teaterresensie deur Ignus Rademeyer
2024-04-09"Bouwer se regie is meesterlik in sy vermoë om die grense tussen werklikheid en hallusinasie te vertroebel. Oomblikke van helderheid maak plek vir koorsagtige waansin, wat die gehoor laat wonder wat werklik is."
KKNK 2024: Goed wat wag om te gebeur
2024-04-08"Van belang is dat ons DNS kompleks is – daar is ongeveer drie miljard stukkies kode, of 1,5 gigagrepe inligting, in elke stukkie DNS in ons liggame. Kyk na die sterre en weet maar net, ons liggame bevat dalk meer stukkies inligting as wat daar sterre is."
KKNK 2024: Monsters
2024-04-08"Ons besef dat daardie kinders se komvandaan ’n belangrike deel was van hoe hulle so wreed kon wees."
KKNK 2024: Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan
2024-04-08"In verskillende kostuums en aksente oordonder Viviers dan die verhoog – tot die heerlike vermaak van die gehoor."
