Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Pniël Adam Small Fees: 22–24 Februarie 2019
2019-02-12Die derde Pniël Adam Small Fees vind vanaf 22 tot 24 Februarie 2019 plaas. Hier is die volledige program. Al die gesprekke kan gratis bygewoon word.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Saartjie Botha
2019-02-11"Jy gaan iéts misloop – dis onafwendbaar. 'FOMO' is absoluut deel van die opwinding en bekoring van ’n fees en deel van mens se skeduleringstrategie."
US Woordfees 2019: Wen drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies
2019-02-08Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Stuur jou keuse van drie produksies teen 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies te wen!
US Woordfees 2019: Nederlandse en Vlaamse komponent
2019-02-08Hier is items op vanjaar se US Woordfeesprogram op Stellenbosch (1-10 Maart 2019) met ’n Nederlandse of Vlaamse komponent. Volledige program ook hierby.
US Woordfees 2019: Volledig bygewerkte program nou beskikbaar
2019-02-08Die US Woordfees 2019 se feesgids is nou volledig bygewerk! Laai dit hier af.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met die sterre van Lollos en Lettie
2019-02-07Lollos en Lettie is ou bekendes by die US Woordfees. Naomi Meyer gesels met die sterre van die vertoning – en ook met Minki Burger, wat saam met hulle dans en sing.
US Woordfees 2019: Diskoers
2019-02-07Verskeie groot geeste, slim mense en ingeligtes is op die Diskoers-program en jy kan kom luister en saamgesels en dis: gratis.
US Woordfees 2019: Winnie Nel praat oor Met of sonder woorde
2019-02-05"Dit was ... my droom om eendag so ’n grootskaalse produksie te kan aanbied vir die wyer Stellenbosch-omgewing. Ek het nog altyd heimlik gewens ek kon ’n Woordfeesproduksie doen mét kinders vír kinders."
US Woordfees 2019: Nicole Holm gesels oor Drie susters
2019-02-05"Die lekkerste plek bly maar naby die verhoogplanke."
Persverklaring: Hugo Theart aangestel as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk
2019-01-29"Hugo Theart is op Vrydag, 25 Januarie 2019, as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk aangestel."
Press Release: Applications are open for the 2019 Gauteng International Arts Festival
2019-01-28The board of the Gaufestival is proud to extend a cordial invitation to parties who are keen to be on board, in whatever capacity, for the 2019 festival taking place 20 September to 6 October.
2018: Mercy Kannemeyer gesels oor teaterhoogtepunte by kunstefeeste
2018-12-20"Die uiterlike affekteer die innerlike. Kunstefeeste gebeur nie in isolasie nie en dit sal skadelik wees indien dit wat op ’n gegewe tydstip in die land aan die gebeur is, nié op een of ander manier by ’n kunstefees uitgelig word nie."
US Woordfees 2019: Vlagskipproduksies
2018-12-07Vlagskipproduksies te sien by die 2019 US Woordfees.
US Woordfees 2019: Visuele kuns
2018-12-06Die 2019 Visuele Kuns-program onder kuratorskap van die ervare Theo Kleynhans bied ’n wye tematiese en stilistiese verskeidenheid.
US Woordfees 2019: Sanlam Musiekfees
2018-12-06Ontspanne, wild, pop, soul, jazz, folk, hip-hop of rock – dis alles op die program vir kontemporêre klanke.
US Woordfees 2019: Boeke en skrywers
2018-12-06Die Woordfees het as literêre fees begin en die geskrewe en gesproke woord bly die polsende hart van die fees. In 2019 bied die Skrywersfees weer ’n verstommende verskeidenheid met hope inspirerende verhale agter al die merkwaardige ervarings en verbeeldingstogte wat in boeke uitmond. Ook op die program is ’n reeks slypskole met die sleutels tot nuwe kreatiwiteit.
US Woordfees 2019: Stand-up-komedie
2018-12-05Die stand-up-komedie is elke jaar een van die gewildste afdelings op die program en in 2019 sal feesgangers baie geleentheid kry om hul lagspiere hard te oefen.
US Woordfees 2019: Teater
2018-12-05Met die 2019-teaterprogram kan jy besluit of jy wil lag, huil, uitgedaag word, met ’n mooi storie verlei word of gekonfronteer word met dít waarvan jy dalk nie veel weet nie.
US Woordfees 2019: Leefstyl
2018-12-05By die 2019 US Woordfees is daar aanbiedings wat jy eenvoudig móét proe.
US Woordfees 2019: Filmfees
2018-12-04Die US Woordfees se 2019 Filmfeesprogram sal jou opgewonde laat oor die verskeidenheid en gehalte van Suid-Afrikaanse filmkuns.
