Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Toutjies en Ferreira
2019-03-08"Botha kry dit nog altyd reg om vernuwende tekste op die planke te bring en met Toutjies en Ferreira vermeng sy komedie en drama op 'n manier wat selfs geharde kritici die knie sal laat buig."
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier
2019-03-07’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Jeanne Goosen se topboek herleef op die planke | Watter Afrikaan word hier besing? | Feeskunstenaars – Só werk Penny en Selvin | Bekroonde drama – Hoe pas stukkies tou by ’n Ferreira? | Dansende Katrina – "Dis my wêreld se mense"
US Woordfees 2019: Afrikaans se Afrika-komvandaan, video en foto's
2019-03-07Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Hoe het die Khoi en Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Willa Boezak, Theresa Biberauer en Karin Brynard het met Adri Breed oor die Afrika-komvandaan van Afrikaans gesels.
US Woordfees 2019: Die nag behoort aan die recce’s
2019-03-07"Na al die jare se geheimenis en swye oor die recce’s het daar die afgelope tyd byna gelyktydig ʼn hele paar publikasies oor hierdie spesialiseenheid verskyn. Alexander Strachan se jongste boek, 1 Recce, is waarskynlik een van die interessantste en akkuraatste weergawes van hierdie bykans mitiese verkenningskommando."
Persverklaring: Ervaar 24 jaar se visuele kuns-hoogtepunte by die KKNK25
2019-03-07Vanjaar se KKNK-kunsprogram, word van Donderdag, 21 Maart tot Woensdag, 27 Maart op Oudtshoorn aangebied en is ’n huldeblyk aan en viering van die verlede, asook ’n blik op die hede en toekoms van visuele kuns.
Incorruptible: Kort gesprek met Evelyn Groenink
2019-03-07"Naar aanleiding van haar deelname aan het US Woordfees in Stellenbosch hadden Loes Nas en Karin Benjamin een kort gesprek met Evelyn Groenink over haar laatste boek, Incorruptible, dat verbanden onderzoekt tussen de moorden op Dulcie September, Chris Hani en Anton Lubowski."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: ''The Boss'' word sewentig
2019-03-07"Indien jy karige kennis oor die ikoniese rock & roller/skrywer/digter gehad het, het jy beslis met splinternuwe insigte oor Springsteen by die praatjie uitgestap."
US Woordfees 2019: Foto's van die SASNEV-borrel
2019-03-07Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 2 Maart by die US Woordfees plaasgevind. Menán van Heerden het ʼn paar foto's geneem.
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie
2019-03-06’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: ’n Fees van visuele kuns! | Vonke spat by Cyril-debat | Bettina: Só skep ek gay heldin | Babbelagtig – Narre bekoor oud en jonk | Toneel-resensies – My seuns; Rokkie; Swerfgoed; Huishou; Doos/Box; Stof; Sky en Czech; Walk; Onweer
US Woordfees 2019: die markplein se “Zondo-kommissie”
2019-03-05"Hopelik dra die talle gesprekke wat tans by die US Woordfees gevoer word, daartoe by om gewone Suid-Afrikaners opnuut bewus te maak van die krag wat daar in die burgerlike samelewing gesetel is – om, soos dikwels in die verlede, saam te mobiliseer teen ongeregtigheid."
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee
2019-03-05’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Spesiale bylae – 4 blaaie oor Tinarie | GodgOdgoD – Nee, dit is nie laster nie! | Seemeeu, Kanarie vlieg hoog | Verevrou van vlees en papier | Spesiale hulde aan Nellie du Toit.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
2019-03-05"Boeke maak ’n venster op die onbekende oop."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Huishou
2019-03-05"Verhoudings is moeilik. Of jy nou gay, straight, bi of wat ook al is. Voeg daarby ’n ouderdomsverskil, ’n identiteitskrisis, white guilt en ’n obsessiewe hunkering na ’n kind, en jy kry Huishou."
US Woordfees 2019: Bloedbande van Verwoerd
2019-03-04"Die gesprek in die Boektent oor Verwoerd se boek was as’t ware ’n simboliese brug tussen die ou en nuwe Suid-Afrika waar daar na soveel jaar saam besin kon word oor die verlede, maar ook hoe om die toekoms tegemoet te gaan."
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een
2019-03-04’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Deon Meyer oor sy stryd in die Zuma-tyd | Saartjie én INK 5 jaar by Woordfees! | Alles oor Mi(SA) – 3 volle blaaie | Fotoblad – Só lyk Katvoet-akteurs voor die gordyn lig | Marita van der Vyfer praat oor "alleen roei om die wêreld"
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Doos/Box
2019-03-04"Doos/Box is mooi en rou. Vinnig genoeg om nie vir die kyker ’n stywe nek te gee nie en nét lank genoeg om deernis met die karakter te ontwikkel."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Haar Blues / Her Blues
2019-03-04"Luna Paige is waarskynlik een van ons land se mees onderskatte en ondergewaardeerde musikante, liedjieskrywers en sangers. Sy het een van die beste stemme in die bedryf en sou internasionaal kon meeding met baie bekende en gerekende vroulike sangers."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Katvoet
2019-03-04"Tennessee Williams se klassieke toneelstuk Cat on a hot tin roof kry 'n plaaslike geur in Nico Scheepers se Katvoet. Al die elemente en onderliggende temas van die oorspronklike teks is daar - dié slag net in Afrikaans."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Swerfgoed
2019-03-04Swerfgoed, die drie maal Kanna-bekroonde stuk deur Bauke Snyman, spog met Van der Merwe én Nicole Holm, wat sonder twyfel een van haar generasie se mees diverse en beste akteurs is.
