Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé: Bekendstelling in Stellenbosch

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-11-15

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé op 1 Desember by Protea Boekwinkel in Stellenbosch. Louis Esterhuizen sal met hom gesels.

Persverklaring: Die nuwe Afrikaanse prosaboek

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-11-08

Human & Rousseau, druknaam van NB-Uitgewers, beplan om Oktober 2019 ’n splinternuwe kortverhaalbloemlesing uit te gee, getiteld Die nuwe Afrikaanse prosaboek.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Wit terroriste deur Albert Blake

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-11-08

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Wit terroriste deur Albert Blake, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey: ’n onderhoud met Charl-Pierre Naudé

Naomi Meyer, Charl-Pierre Naudé Skrywersonderhoude 2018-11-08

"En dís waaroor die boek in die eerste plek handel: die onwaarskynlike gebeurtenis wanneer die moontlikhede naas die aanvaarde werklikheid as alternatiewe werklikhede sigbaar begin word, en selfs by hulle oorneem."

Frankfurtse Boekebeurs ’n barometer vir tendense in die boekbedryf

Carolyn Meads Menings 2018-11-07

"Die Frankfurtse Boekebeurs, wat vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier, is die grootste en oudste van sy soort, met ongeveer 7 500 tentoonstellers van oor ’n honderd lande wat daaraan deelneem."

Prooi deur Deon Meyer: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-11-07

"Wat ’n vreugde was dit darem nie om weer ’n boek van Deon Meyer te lees nie!"

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé: Bekendstelling by Love Books

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-11-06

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé op 13 November by Love Books in Melville.

Kinnes deur Chase Rhys: ’n resensie

Mercy Kannemeyer Resensies 2018-10-29

"Rhys kry dit reg om deur middel van die karakters se lewens die lewe en realiteite van talle ander op die Kaapse Vlakte te ontbloot. Hy doen dit egter met soveel empatie en deernis dat die leser toegelaat word om met elke karakter te simpatiseer."

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie: ’n onderhoud met Pieter Odendaal

Pieter Odendaal, Naomi Meyer, Liné Loff Skrywersonderhoude 2018-10-25

"Berge is die vergestalting van hierdie Salka, van die élan vital wat deur ons almal bruis. Dus: berge wóón vir seker; hulle is ’n force op hul eie, klipforte wat nie net woon nie, maar ook skuiling bied vir die lewensvorme wat rondom hulle woon."

Liefde in die tyd van die internet: ’n onderhoud met Fransi Phillips

Naomi Meyer, Fransi Phillips Skrywersonderhoude 2018-10-25

"Die storie moet homself skryf of anders gaan niemand dit doen nie. Ek het ook baie min tyd om te skryf. My digbundel My lied van die niet het ek in twee dae geskryf, en die grootste deel van Liefde in die tyd van die internet is tussen treine op die Moskou-metrostasies geskryf, met die mees ondenkbare lawaai in my ore."

Onderhoud met Chase Rhys, skrywer van Kinnes, ’n novelle

Mercy Kannemeyer, Chase Rhys Skrywersonderhoude 2018-10-24

"Vind uit wie jy is en skryf dan van daai posisie. Om persoonlike ervarings in jou skryfwerk te gebruik hoefie seer te wies nie – jy sal verstaan dis net deel van jou story, dis nie wie jy is nie." 

Landbou Boerekos deur Arina du Plessis: van die plaas na die tafel

Naomi Meyer, Arina du Plessis Skrywersonderhoude 2018-10-24

"Die A–Z van die lekkerste kos met plaasprodukte: van aartappels en amandels, beet, dadels, lamsvleis en lemoene tot by waterblommetjies en wortels. Die boek bied ook uitstekende waarde vir geld, met meer as 300 resepte."

Weerklink van ’n wanklank deur Pieter-Dirk Uys: bekendstelling in Pretoria

LitNet Boeke en skrywers 2018-10-22

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Weerklink van ’n wanklank op 25 Oktober in Pretoria. Die skrywer, Pieter-Dirk Uys, sal met Phyllis Green in gesprek wees.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Sondag deur Irma Venter

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-10-22

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Sondag deur Irma Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

The Echo of a Noise by Pieter-Dirk Uys: book launch

LitNet Books and writers 2018-10-19

You are invited to the launch of The Echo of a Noise on 23 October in Melville. The author, Pieter-Dirk Uys, will be in conversation with Michelle Magwood.

Kinnes deur Chase Rhys: bekendstelling in Kaapstad

LitNet Boeke en skrywers 2018-10-18

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Kinnes op 30 Oktober in Kaapstad. Die skrywer, Chase Rhys, sal met Anastasia de Vries gesels.

Huppelkind, gister en vandag: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Michelle Cooper Onderhoude 2018-10-18

"Huppel is die universele kind. Hy is sorgvry en nuuskierig oor die mense, diere en dinge om hom."

Stroomop deur Adeline Radloff: ’n resensie

Réney Warrington Resensies 2018-10-17

"Die boek word nie toegelaat om op eie voete te staan nie, maar vorm bloot deel van die bemarking vir die film."

Skadujagter deur Dihanna Taute: ’n resensie

Henriëtte Loubser Resensies 2018-10-11

"Skadujagter is ’n aangrypende verhaal wat die skrywer met intense deernis, maar ook met hope insae, deel. Sy skryf vernuftig en behendig, met ’n styl en aanslag wat by die jong volwassene aanklank sal vind."

Ankers vir vandag deur Nadine Blom: ’n resensie

Lizette Murray Resensies 2018-10-11

"Ankers vir vandag laat die klem op twee soorte ankers val: dié wat ’n mens daarvan weerhou om geestelik te kan groei en ander wat jou stewig vashou wanneer die lewe se storms woed."

Top