Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Nominasies vir die 2012 kykNET Fiestas bekendgestel

2012-01-17 Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ’n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is onlangs aangekondig.

US Woordfeesprogram 2012

2012-01-16 Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart op Stellenbosch plaas en die feestema is groen in alle betekenisse van die woord.  Lees die volledige program hier en beplan solank vir jouself 'n onvergeetlike feeservaring.

US Woordfeesprogram 2012: Profiele – Immergroen

2012-01-16  Profiele van immergroen persoonlikhede

US Woordfeesprogram 2012: NB-fees

2012-01-16  NB Uitgewers se aanbiedinge by die US Woordfees 2012

US Woordfeesprogram 2012: Stories agter stories

2012-01-16  Tweegesprekke met skrywers

Nashen Moodley joins the Sydney Film Festival

Nashen Moodley, Janet van Eeden 2011-12-01 Nashen Moodley joins Sydney Film Festival at a time of great strength and growth.
Top