Zebulon Kochk

Zebulon is 23 jaar oud en het matrikuleer aan Charleston Hill Sekondêre skool. “Verseskryf is my lewe en as ek nie dig nie, bestee ek my tyd aan die skoolkoerant waar ek ’n redaksielid is. Ek is ook ’n openbare figuur en is aktief betrokke by Afrikaanse diggroepe.” Van Zebulon se gedigte is in versamelbundels opgeneem en op die Ink-webwerf gepubliseer. Een is aanvaar vir die Avbob-digkompetisie. Sy leuse in die lewe is om deur sy verskuns lig na mense en homself te bring. Sy droom is om, as hy genoeg geld gespaar kry, verder te gaan studeer in letterkunde. Hy bly tans in die Paarl. 

Skokkende Nuus

Zebulon Kochk Poësie 2022-10-13

"blou op ongelynde wit 
staan in ’n brief jy het gesterf "

Kom huis toe

Zebulon Kochk Poësie 2022-08-18

"Ek wens meteens
agter stil mure
jy was nog híer ..."

Netreg

Zebulon Kochk Poësie 2020-05-27

"As bendes op bene kom 
in die dorpie van Netreg 
spoel liggaampies in sakke weg"

Poliepies

Zebulon Kochk Poësie 2020-03-04

"druppel vir druppel 
geplons-plons"

Herbore

Zebulon Kochk Poësie 2020-02-13

"Want ons liefde 
is ’n afgeronde geheel"

Bloemis 

Zebulon Kochk Poësie 2020-01-20

“Soos die son in blou lig 
geel grimeer”

Die plaegeteisterde plek 

Zebulon Kochk Poësie 2019-12-18

“Terwyl moordenaars
tot die tong gewapen is”

Vreugde buite my venster 

Zebulon Kochk Poësie 2019-12-04

“Kyk! Vars blomme in die lig begin fleur en
teer ontluik”

Top