"Verlief op vanaand" deur Stefan Kruger
2012-12-21 Vanaand het ons besluit, vanaand is dit ons dateEn vanaand het ek besluit, vanaand is dit ons tyd
Die aand het besluit, hy haal sy hart op sy mou uit
En so het harte oopgesluit
"Idiome met Liefde" deur Stefan Kruger
2012-12-21 Kruipend kom ek nader, beenaf, dis duidelikLiefde is die rede, maar oor jou is ek so seker
"Dans vir oulaas" deur Stefan Kruger
2012-12-21 Met die wêreld op haar einde, en die ligte wat so flikkersien ek jou daar staan, sien ek jou daar staan
Met ? verkyker, hoe lyk die tyd op sy laaste?
"Blommetjies en donderbuitjies" deur Stefan Kruger
2012-12-21 Goeie, goeie, goeie, goeie, goeie, goeiegoeie tydjietjies, saam met jou liefie
Kan nie beter nie (nee, dit kon nie)
Vlieënde soentjietjies, sjokolade, blommetjies
