J.D. Kestell: Religious beliefs for peace and the continuation of the struggle during the South African War (Anglo-Boer War)
2025-10-14"Dr. John Daniel Kestell is often called Father Kestell because of his special role as a field preacher during the South African War (Anglo-Boer War). He was regarded as the father of the Afrikaner people at that time."
J.D. Kestell: Godsdiensoortuigings vir vrede en die voortsetting van die stryd tydens die Suid-Afrikaanse Oorlog (Anglo-Boereoorlog)
2025-10-14"Dr. J.D. Kestell word dikwels Vader Kestell genoem omdat hy weens sy besonderse rol as veldprediker gedurende die Suid-Afrikaanse Oorlog (Anglo-Boereoorlog) as vader van sy mense, die Afrikaners van daardie tyd, waarna hier as die Afrikanervolk verwys word, beskou is."
Gebede by die wisseling van die getye
2025-08-07"O Heer, neem ons ook so saam met U op reis,
en laat ons U ter lug en see ewig prys."
Buitestander
2025-03-06"Hy lees sy gedig oor en oor. Oorweeg verandering. Verloop dit logies genoeg? Is dit té persoonlik? Voordat hy enige veranderinge maak, verwyder hy dit van Facebook af. Hy hoor veraf ’n ambulans se sirene."
Geloofsgedigte deur Cas Vos: ’n lesersindruk
2025-01-20"Die Psalms speel en behoort so ’n belangrike rol te speel in die kerk en die Christelike gemeenskap dat die volledige en betekenisvolle bydrae van Cas Vos tydig en waardevol is."
Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk
2024-07-19"Dit is ’n deeglike besinning. Blake verheerlik niemand nie en hy verdoem niemand nie. Hy stel die historiese feite onbevange voor en beoordeel dit deeglik."
Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n lesersindruk
2024-04-23"In hierdie bundel is daar sterk aanduidings van [Cas Vos se] besondere mensekennis. In Wisselende stemminge word die mens se lewensomstandighede uitgebeeld. Donker tye en belewenisse word afgewissel met verwysings na menslike verhoudinge. Die liefde is hierin sentraal."
Ligloop op jou lewenspad deur Cas Vos: ’n lesersindruk
2022-11-01"Dit is geen oppervlakkige reis van ’n gelowige nie, maar dit lei tot ’n diepgaande ontmoeting met God. Selfs diegene wat uiters onseker geword het en in twyfel verval het, kan met vrug die reis saam met Vos meemaak."
Inferno, vertaal en verklaar deur Cas Vos: ’n lesersindruk
2022-04-19"Hy hou in Afrikaans met rym vir die kanto’s van Inferno vol en slaag ook daarin om die essensie van Dante se poësie deur te gee."
Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier deur Albert Blake: ’n lesersindruk
2021-09-21"Onder die huidige omstandighede is dit juis ’n boek wat gelees moet word om meer begrip vir die Afrikaner en sy geskiedenis te vorm en ook te verstaan waarom sekere optredes gevolg het."
Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos: ’n lesersindruk
2021-07-30"Cas Vos se liefdeswerk in hierdie bundel is nie alleen ’n loflied oor die liefde nie, maar is inderdaad ook ’n loflied oor die wyse waarop Afrikaans Bybelse en antieke tekste lewend maak."
Beskut teen vrese deur Cas Vos: ’n lesersindruk
2020-11-26"In geheel gesien is die bundel inderdaad ’n bundel wat tot nadenke stem in die krisistyd waarin die mensdom hom tans bevind. Talle verse getuig van groot vakmanskap."
Investigating Christian poetry in Afrikaans with reference to the anthology Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)
2020-06-11"Various interpretations of what constitutes religious poetry exist. Should any poem that has some or other religious implication be classified as a religious poem?"
’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)
2020-06-11"Wanneer kan ’n gedig as godsdienstig beskou word? Moet daar spesiale kriteria vir godsdienstige gedigte wees?"
Intiemer tongval
2017-02-13"net jakobregops is trots
as kappertjies vergeel in die sagte wind,
soos intiemer woorde."

