Perdebytjie2013-10-11"Die bekende gekap van 'n vinnig-draaiende windpomp is weg. Dit was my gunstelinggeluid. Dit het water beteken, lewe, koelte, kos, my tannie se blomtuin, Ouma se hoendertjies ..."
Perdebytjie2012-02-10Na aanleiding van ’n baie interessante TV-dokumentêr oor die Bermuda–driehoek het ek weer eens besef hoe noodsaaklik dit is dat die mens voortdurend daarna moet streef om die onverklaarbare te ondersoek en met ware feite te probeer verklaar.