Vraag aan Namib oor bevolkingsgroepe in Namibië

  • 0

Beste Namib

Ek stel baie belang in die bevolkings van Namibië, maar het bietjie verwarring oor sekere aspekte. Wie is die “klip ... rs”? Ek weet dis ’n beledigende naam, maar sommige mense het al vir my gesê dit is die Damaras. Andere sê weer dit is ’n sekere groep van Namas. Maar nou lyk dit of die Namas, Boesmans en Damaras almal verwante taalgroepe is. Dan verstaan ek ook dat die Himba’s en Herero’s ook verwant is.

Kan jy enige lig op die saak werp?

Dankie

Perdebytjie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top