Marike van der Watt

Marike van der Watt verwerf die grade B Rekeningkunde (US) en Hons B Compt (Unisa), waarna sy haar SAIGR-klerkskap voltooi. In 2014 ontvang sy ʼn meestersgraad in vertaling (cum laude) aan die Universiteit Stellenbosch, met haar tesis getiteld: Die Afrikaanse bestemming van CS Lewis se The Voyage of the Dawn Treader

Sy is is tans besig met haar PhD in vertaling aan die Universiteit van Stellenbosch en die Katholieke Universiteit Leuven, met Nederlandse vertalings van Afrikaanse prosa as onderwerp. 

Afrikaanse vertalings in die kollig tydens Vertaalslag 2018, Amsterdam

Marike van der Watt NeerlandiNet 2018-04-04

"Die Vertaalengel is beslis nie die kroon op Ingrid se betrokkenheid by Afrikaans nie, maar net prettige verposing voor sy weer agter haar rekenaar inskuif en passievol verder werk om Afrikaans in Nederland en Vlaandere te bevorder. Almal wat lief is vir Afrikaans, is groot dank aan ons Nederlandse taalambassadeur verskuldig."

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike van der Watt NeerlandiNet 2018-02-06

"Ik hou van mijn land, maar er zijn ook veel onzekerheden."

Anna

Marike van der Watt Fiksie 2017-11-01

"Dis asof Anna skielik die helfte kleiner geword het langs my en die seuntjie op my skoot met ’n naald geprik is en ’n vulkaan in my opborrel."

US Woordfees 2017: Wys ons die Lae Lande in woord en klank

Marike van der Watt Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-30

"Die Lae Lande is tydens die afgelope US Woordfees goed verteenwoordig. Buiten die optredes van die Nederlandse en Vlaamse woordkunstenaars Stefan Hertmans, Peter Verhelst, Abdelkader Benali, Pamela Pattynama, Tom Lanoye, Diane Broeckhoven en Kurt Defrancq het die Lae Lande ook in verskeie musiekproduksies opgeklink."

Oorlog en terpentyn deur Stefan Hertmans

Marike van der Watt Resensies 2017-03-01

Oorlog en terpentyn: ’n boeiende en aandoenlike verhaal – ’n kosbare altaarstuk vir ’n oupa.”

Week van de Afrikaanse Roman 2016: 7 dae in Amsterdam

Marike van der Watt NeerlandiNet 2016-10-06

"Die tweede Week van de Afrikaanse roman het vanjaar van 16 tot 24 September plaasgevind, waarvan die meeste geleenthede in Amsterdam was, maar ook Vlaandere (Gent, Brussel en Leuven) en elders in Nederland, met Barneveld, Rotterdam, Diemen, Nijmegen, Utrecht, Soest en Den Haag wat besoek ontvang het van ʼn vrag Afrikaanse skrywers en kie."

Resensie: Die silwer stoel deur CS Lewis

Marike van der Watt Resensies 2015-11-04

Marike van der Watt bespreek die vertaling van hierdie Narnia-verhaal.

Op die stel van Op die Spel

Marike van der Watt kykNET Portaal 2015-07-29

"Marike van der Watt was die wenner van die tweede episode van kykNET se nuwe speletjiesprogram Op die Spel. Sy vertel vir die LitNet-lesers van haar ondervindinge agter die skerms."

Resensie: Kondensmelk deur Cleta Joannou

Marike van der Watt, Elsa-Marié van der Watt Resensies 2015-05-04

Elsa-Marié (12): "Met die klomp resepte in dié boek sal jy soetgoed  kan voorsien vir geleenthede wat wissel van verjaardae tot Kersfees. Jou  fyngebak sal jou vinnig soos 'n ervare sjef laat lyk onder jou vriende, al is  die resep ook hoe maklik."

Huisvroue en die feminisme

Marike van der Watt 2014-10-21 Sonja Loots se "Huisvroue gee my krampe en naarheid" het op 19 Oktober 2014 in Rapport verskyn. Marike van der Watt lewer kommentaar.

Boekbekendstelling: Ctrl Z my lewe deur Cheréne Pienaar

Marike van der Watt 2014-08-20 "Hierdie is ’n verhaal van twee avontuurbelaaide reise: die reis na die fantastiese stad Barcelona (‘n beeldskone maar soms donker sprokieswêreld) en die reis na binne."

USAN-kongres 2014: Marike van der Watt

Naomi Meyer, Marike van der Watt 2014-01-29 Marike van der Watt, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.

'n Netelige kwessie

Marike van der Watt 2013-11-13 "Sy mors nie tyd of energie op praatjies maak nie – daar is ’n waglys van benoude ouers wat al die vorige dag wou hoor dat hulle netelige kwessie opgelos is. Mense wat daaraan gewoond is om die lewe uit die hoogte van ’n 4x4 vooruit te skat, hou nie van onsekerhede nie, nog minder om op diens te wag."

Kennis is mag (en sukses, welvaart, rugstekery, ondergrawery en korrupsie)

Marike van der Watt 2013-09-05 "Die akademie is natuurlik ’n baie bekende omgewing vir Breytenbach ... Hierdie agtergrond span sy goed in, en die leser kry ’n goeie kykie (hoewel  effens oordrewe, danksy die satiriese inslag) in die ratwerk van ’n groot akademiese instelling."

Die Swart Kat slaan 'n vos toeganklik vir die moderne jong leser

Marike van der Watt 2013-08-02 Marike van der Watt gee haar indrukke van Die swart kat slaan ‘n vos – en vertel ook hoekom dié boek, naas Saartjie, saam met die Maasdorp-reeks tweede op haar tienjarige dogter se lys van gunstelingboeke is.
Top