Persverklaring: Suid-Afrika se ryke oes aan talent skitter by kykNET Silwerskermtoekennings vir film en TV
2024-09-02Vanjaar is die gesogte Silwerskermbeeldjies weer uitgedeel aan akteurs, aanbieders en persoonlikhede wat tussen 1 April 2023 en 31 Maart 2024 vir uitmuntende vermaak op die kykNET-kanale gesorg het.
Die program van die Etienne van Heerden Veldsoirée 2024 en die eerste voordragte van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad
2024-08-29Liefhebbers van die Afrikaanse letterkunde sou hulle op Vrydag 20 September in Cradock wou bevind. Die Etienne van Heerden Veldsoirée begin daar om 10:45. Nathan Trantraal sal, as deel van die Veldsoirée, net na 11:00 die eerste voordrag van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad lewer. En om 09:00 begin die ATKV-Skryfskool.
Persverklaring: Algemene simposium, Donderdag 19 en Vrydag 20 September 2024
2024-08-28Akademielede en ander belangstellendes word aangemoedig om die simposium by te woon en die inskrywingsvorm te voltooi en om kennis te neem van die interessante program. Die tema vir vanjaar se simposium is: Van isolasie na internasionalisering, tendense in Suid-Afrikaanse navorsing die afgelope 30 jaar.
Persverklaring – Silwerskermfees TV nominasies: die beste reaksies
2024-08-28
Winner of the Ingrid Jonker Prize for 2024
2024-08-28"On behalf of the Ingrid Jonker Prize Committee, I wish to announce ... the winner for 2024 ..."
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
2024-08-27Daar is Christene wat ’n onderskeid tref tussen geloofswaarheid en wetenskaplike waarheid en dan argumenteer dat geloofstandpunte en -uitsprake nie aan rasionele ondersoek onderwerp kan word nie.
Nuut by Jonathan Ball: Beeld 50, saamgestel deur Erika de Beer
2024-08-27Die boek neem die leser op ’n reis deur van die grootste nuusgebeure sedert 1974 en weerspieël die geskakeerde leefwêreld van die Afrikaanse gemeenskap in die noorde van die land.
New from Naledi: Contraband: The rhino wars by De Wet Potgieter
2024-08-27When a blonde who had walked out on her Botswana-based wildlife smuggling kingpin partner arrived at the offices of the Sunday Times in the last 1980’s, the lid would be blown off a criminal network bent on killing off two of the world’s most iconic species – the elephant and the rhino.
New from Orion Books: The first murder on Mars by Sam Wilson
2024-08-27It’s a story about a man who went missing, and the man who wants to find out what he knew. It’s a story about what makes us human – and how we might live once we leave our home.
Persverklaring: ATKV-Woordveertjies 2024, hier is die finaliste
2024-08-27Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord.
Persverklaring: Finaliste van 60ste ATKV-Tienertoneel bekend
2024-08-27Die top-10-produksies word genooi na die nasionale Simbiose-finaal, wat tussen 23 en 28 September in die Kunstekaap-dramateater in Kaapstad plaasvind.
Fresh off the press: Act and advance! by Enrico G Pedro
2024-08-27Act and advance! is Pedro’s contribution to filling the void about the events that led to the protests at UWC. He follows in detail the lead-up to the developments at the university, the actions and activities of the students and their outcomes.
Graad 11: Wiskundetoets en memorandum, kwartaal 4
2024-08-27Is jy in graad 11 en bekommer jy jou oor universiteitstoelating en jou uitslae? LitNet bied hulp! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld waarmee jy reeds vir volgende kwartaal se werk kan begin oefen. Nou moet jy net die vraestel aflaai en dit uitwerk; dan is goeie punte sommer kinderspeletjies.
Graad 10: Wiskundetoets en memorandum – waarskynlikheid en finansies, kwartaal 3
2024-08-27Is jy in graad 10 en droom jy van reise na verre lande? In hierdie gratis Wiskundevraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy nie net somme oor waarskynlikheid onder die knie kan kry nie, maar jy gaan ook leer hoe een seun deur middel van saamgestelde rente vir sy sporttoer na Italië kon spaar. Laai hierdie toets en memo af om hierdie kwartaal met behulp van ’n interessante vraestel goeie punte te kan behaal.
