
Alle belangstellendes word hartlik uitgenooi na die SA Akademie se studentesimposium in die natuurwetenskappe wat vanjaar op 30 en 31 Oktober by die Universiteit van die Vrystaat plaasvind.
Persone wat beplan om by te woon moet asseblief registreer op die simposiumwebwerf: www.studentesimposium.org.
Sluitingsdatum: 21 Oktober 2024
’n Fooi van R400 is betaalbaar; instruksies vir betaling word ná registrasie per e-pos gestuur.

