LitNet

LitNet

Persverklaring: Uitnodiging na 2025 se studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2025-01-09

Nagraadse studente wat hulle navorsing in Afrikaans doen, word genooi om hul navorsing, wat in Afrikaans vasgelê word, in die vorm van ’n referaat (20 minute) of plakkaat (5 minute) by die simposium aan te bied. Die 2025-simposium sal hibried aangebied word.

Pasverskyn: Antjie Krog: ’n Ondersoekte lewe deur Louise Viljoen

LitNet Boeke en skrywers 2025-01-09

Antjie Krog is ’n bekroonde digter, joernalis, vertaler en akademikus. Sy wen drie keer die gesogte Hertzogprys – vir Lady Anne (1990), Mede-wete (2017) en Plunder (2023). Hierdie huldigingsbundel is die 16de in die reeks van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns wat literêre kunstenaars huldig wat met die Hertzogprys bekroon is, en wat die Afrikaanse letterkunde oor dekades heen verryk het.

Press release: Erika Breytenbach in premiere of Mike van Graan’s I can buy myself flowers at the Drama Factory

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-01-08

Erika Breytenbach will perform the premiere of I can buy myself flowers by multiple award-winning writer, Mike van Graan, at the Drama Factory from 5 to 15 February 2025.

Persverklaring: Uitnodiging – Befondsingsaansoek vir vakkundige navorsingsprojekte in Afrikaans

LitNet Akademies en skole 2025-01-07

Personeel en studente van Suid-Afrikaanse universiteite, asook ander navorsers, word derhalwe uitgenooi om aansoek te doen vir befondsing van projekte, binne enige wetenskaplike domein, wat tot vakkundige publikasies in Afrikaans sal lei of wat die gebruik van Afrikaans as wetenskapstaal op ander wyses kan bevorder.

Showmax-persverklaring: Onderhoud met Desiré Gardner oor hoe Reënboogrant vir ’n nuwe generasie aangepas is

LitNet TV 2025-01-07

Desiré Gardner bring haar skryftalent na Reënboogrant, ’n nuwe Showmax-telenovela wat op Woensdag, 15 Januarie 2025, begin: "Die oorspronklike materiaal is daar vir ons as ’n wegspringplek. Jy wil die boek eer, maar ook hedendaags genoeg maak sodat kykers kan glo dit speel nou af."

Press release: Edinburgh Fringe hit Spin cycles comes home for Cape Town premiere at the Baxter

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-01-06

After a successful debut at the Edinburgh Fringe in 2023, writer and performer Jamie-Lee Money and director Larica Schnell bring their hit play Spin cycles to the Baxter Studio from 19 February to 1 March 2025.

Seisoengroete aan die einde van 2024

LitNet Menings 2024-12-24

LitNet wens al sy lesers en bydraers ’n salige feestyd aan die einde van hierdie jaar toe.

Persverklaring – Bela-wet: SAAWK spreek kommer uit oor bedreiging vir moedertaalonderrig

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-12-20

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) neem met kommer kennis van die implementering van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) in sy geheel soos goedgekeur deur president Cyril Ramaphosa. Die SAAWK waarsku dat hierdie wetgewing in sy huidige formaat ’n beduidende bedreiging vir moedertaalonderrig op basieseonderwysvlak inhou. Dit raak nie net Afrikaanse skole nie, maar enige gemeenskap wat sy grondwetlike reg op onderrig in die taal van sy keuse wil uitoefen.

Press release: AVBOB Poetry Project – delight in folly

LitNet Books and writers 2024-12-20

As we move into the busy festive season, aware that this is a challenging time for many, the AVBOB Poetry Project celebrates the work of Stephanie Saunders, a poet whose work gently makes fun of human beings’ desire for power, love and certainty. Her debut collection, Open Stephanie, was published by Peter Slingsby earlier in 2024.

Persverklaring: Sterrekykpiekniek by die Taalmonument op 21 Desember 2024 – alle oë op goddelike Jupiter

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2024-12-20

Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Jupiter – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Sterrekykpiekniek op Paarlberg op Saterdag, 21 Desember 2024.

LitNet: Jy en die Midde-Ooste

LitNet Nuusbrief 2024-12-20

LitNet: Jy en die Midde-Ooste

Fresh off the press: The Traveller: Crossing borders and connecting Africa by Thebe Ikalafeng

LitNet Books and writers 2024-12-18
Thebe Ikalafeng is a branding icon who set the agenda for the industry at the dawn of our democracy and continues to pioneer it to this day. As the founder of Brand Africa, the African continent is now a major focus in his life's mission. He is The Traveller, having touched soil on every African country. From Kimberley to the world, his mission is impact.
 

Persverklaring: Studentedeelnemers kan nou registreer vir die 20ste Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees

LitNet Musiek 2024-12-18

Die 20ste Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind van 4 tot 13 Julie 2025 plaas en deelnemers kan nou registreer. Die fees is die enigste van sy soort in Afrika en trek jaarliks omtrent 300 studente. | The 20th SICMF will take place from 4 to 13 July 2025 and registrations are now open. The festival is the only one of its kind in Africa and draws up to 300 participants every year.

Persverklaring: Stories ingewag vir 10de Woordfeeskortverhaalkompetisie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2024-12-17

Skryf nou in vir die Stellenbosch Woordfees 2025 se kortverhaalkompetisie – jy wen dalk R30 000. Hierdie bundel het ’n literêre instelling geword en "dien as ’n soort jaarboek waarmee Afrikaanse skrywers iets van die spesifieke tydsgees weerspieël met elke oes kortverhale," sê Saartjie Botha, direkteur van die Stellenbosch Woordfees.

Persverklaring: Annelie Botes se wêreld van woorde was ’n amulet teen seerkry

LitNet Boeke en skrywers 2024-12-13

Annelie se koerantrubrieke was tot op die laaste pitkos vir lesers. Dít was die skryfwerk wat haar onverdunde genot verskaf het: om van die alledaagse kom en gaan, lag en huil, ’n storie te maak. Tot op die laaste dae van haar aardse reis het sy hierdie gedagtes met haar lesers gedeel.

Top