LitNet

LitNet

Pasverskyn: Breinlabirint deur François Bloemhof

LitNet Boeke en skrywers 2025-03-11

Louw Erasmus word een oggend deurmekaar wakker. Alles in sy lewe voel vreemd, insluitend sy ouers. Hoewel alles normaal lyk in hul weelderige huis in Bangmanskloof, voel hy dat iets verkeerd is. Raaisels, geheime, en gevare. Wat is werklik aan die gang? Met Breinlabirint het die bekroonde François Bloemhof ’n nuwe soort boek geskep – een wat in die vorm van ’n vervolgverhaal aangebied word. 

Press release: John Kani’s tribute to Athol Fugard 

LitNet In memoriam 2025-03-11

"Athol believed in me and my anger and I believed in him and his cool temperament and that the use of words is a more powerful weapon of change."

Persverklaring: Wes-Kaapse skole by WOW-skoolmedia-gala vereer

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-03-11

Woorde Open Wêrelde (WOW) het Donderdag 6 Maart 2025 uitblinkers van die WOW-skoolmediakompetisie by ’n galageleentheid in Stellenbosch vereer.

Graad 7: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-03-11

Is jy in graad 7, hou jy van musiek – maar skryf jy binnekort ’n Wiskundetoets? Wiskunde en musiek kan vriende wees. Mens moet mooi kan tel om mooi musiek te kan maak; 'n toonleer bestaan uit sewe note, net soos die graad waarin jy is, voordat mens by die laaste noot uitkom. Laai die vraestel en memorandum af om voor te berei vir jou Wiskundetoets en dan sal jou punte sommer ook musiek in jou ouers se ore wees.

Persverklaring: Marlene le Roux oor Athol Fugard

LitNet In memoriam 2025-03-10

Sy verhoogstukke het stem gegee aan die stryd van gemarginaliseerdes en het die onderdrukkende apartheidsregime tot verantwoording geroep.

Persverklaring: Beeldhouers aan die beurt vir 2025 se gesogte Helgaard Steyn-prys

LitNet Kuns 2025-03-10

Suid-Afrikaanse beeldhouers kom vanjaar in aanmerking vir die gesogte Helgaard Steyn-prys. Inskrywings vir werk voltooi tussen 2021 en 2024 word ingewag. | South African sculptors are eligible for this year’s Helgaard Steyn Award. Work produced between 2021 and 2024 can be entered.

Press release: A tribute to Athol Fugard from the Market Theatre Foundation

LitNet In memoriam 2025-03-10

As an artist, his words carried the weight of history and the depth of lived experience. As a playwright, his legacy continues to inspire generations of playwrights who strive to tell stories with courage and conviction.

Press release: JM Coetzee’s Life and times of Michael K on stage at the Market Theatre

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-03-10

Life and times of Michael K is a literary masterpiece by JM Coetzee. The stage adaptation, created by Lara Foot and the Baxter Theatre in collaboration with the Handspring Puppet Company, will have a run at the Market Theatre from 27 March to 13 April 2025.

ALV-kongres 2025: Eerste oproep om referate

LitNet Akademies en skole 2025-03-07

Voorstelle vir bydraes tot die 21ste hoofkongres van die nuutgestigte Afrikaanse Letterkundevereniging word met entoesiasme ingewag. Op die algemene ledevergadering van 3 Februarie 2025 is besluit om die vereniging se naam en konstitusie te verander om ook taalkunde in te sluit. Referate in Afrikaans en Nederlands word verwelkom. Versprei asseblief die kongres-kennisgewing so wyd moontlik onder taalkundiges en letterkundiges asook nagraadse studente in die taal-en letterkunde.

Graad 6: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-03-07

Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort ’n Wiskundetoets? Jy sien nie dubbel as jy twee dobbelstene gewaar nie, maar in hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit gaan jy wel leer om te verdubbel. Laai die vraestel en memorandum af om voor te berei vir jou toets en dan sal jou punte nie ’n dobbelspel wees nie.

LitNet: Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad

LitNet Nuusbrief 2025-03-07

LitNet: Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad

Uitnodiging: FilosofieKafee – "Waar het links skeefgeloop?"

LitNet Menings 2025-03-07

Is daar nog ’n linkse alternatief tot die neoliberale orde wat floreer onder tegnokrate, binêre denke en die opbloei van etniese nasionalisme? Alle belangstellendes word uitgenooi na die FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 7 Maart in Wellington. Danie Marais is die spreker.

Press release: Amazwi Literature Heritage Ecology Conference programme

LitNet Books and writers 2025-03-06

The programme for Amazwi’s 2025 Literature Heritage Ecology Conference has arrived. There is a great range of papers from a wide range of disciplines.

Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool én skouers skuur met skrywers

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2025-03-06

Om saam te vat: R380 betaal vir die skryfkursus, die kursusmateriaal en al die gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée.

Die LitNet Afrikaanse Skrywersberaad

LitNet LitNet-skrywersberaad 2025-03-05

In 2024 is die eerste fase van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad aangebied ter viering van LitNet se kwarteeubestaan. Steeds gaan dié gesprek voort as die LitNet Afrikaanse Skrywersberaad.

Top