
LAPA se nuwe boeke vir Augustus 2015
2015-08-14LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak op gedurende Augustus!

Nuwe boeke by LAPA: Junie 2015
2015-06-22LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Junie.

LAPA se Romanza is tien jaar oud
2015-06-04LAPA Uitgewers kondig met trots aan dat ons Romanza-klub op 4 Junie 2015 presies tien jaar oud is.

Nuwe boeke by LAPA gedurende Maart 2015
2015-03-26 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Maart 2015.
US Woordfees: 101 Kleinkoekies deur Nettie Cilliers
2015-02-27 Sien jou by hierdie LAPA-boekbekendstelling by US Woordfees 2015!
US Woordfees 2015: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen
2015-02-27 Kom luister na 'n gesprek oor hierdie opspraakwekkende boek.
US Woordfees 2015: Ewebeeld deur Chanette Paul
2015-02-27 Boekbekendstelling van Ewebeeld by US Woordfees 2015.

US Woordfees 2015: Koskaskos deur Francois Ferreira
2015-02-27 Kom hoor van lekker eet en bêre by hierdie LAPA-boekbekendstelling.


Nuwe boeke by LAPA gedurende Februarie 2015!
2015-02-17 Boeke vir jou kinders, boeke om te kook en sommer om net te geniet. Kyk wat het verskyn en doen gerus jou inkopies aanlyn.
Wees rooi en roekeloos met jou mojo
2015-02-05 Kom vier asseblief Kristel Loots se nuutste roman met ons. Die tema is rooi en roekeloos. 13 Februarie 2015 om 18:00 in Welgemoed.
Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Januarie 2015!
2015-01-14 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Januarie.