
Oor Oorsaak en gevolg
2016-04-18"Oorsaak en gevolg – God is die Oorsaak en die natuurlike heelal in al sy kompleksiteit en diversiteit is die gevolg."

Skepping vs evolusie - nog steeds
2016-04-05"Ons sien gedurig menings en kommentaar oor evolusie teenoor Goddelike skepping ..."

Homoseksualisme herbesoek in die Lig van die Woord
2015-07-23Die kwessie van homoseksualiteit en homoseksualisme het nou onlangs weer polemiek uitgelok ...

Die komplekse skepping
2015-06-22 Discovery het 'n program oor die komplekse menslike liggaam vervaardig. Om hier die besonderhede te weergee, is net nie prakties moontlik nie. Kyk gerus die video by die skakel, dit is die moeite werd. Hier en daar is daar evolusioniste wat probeer om te verduidelik hoe die ingewikkelde hoedanighede deur evolusie ontstaan het – die […]
Die Woord, die Skepping
2015-06-01 Baie mense is geneig om die Woord oppervlakkig te lees en dan in diepte opinies daaromtrent te lewer. Dit lei dikwels daartoe dat andere sê mense neem die Woord kwansuis 'letterlik' op. Een van die aspekte in die geskrewe Woord wat die meeste hierby betrek word, is juis die skeppingsgebeure in Genesis. Maar as mens […]
Die outeur en betroubaarheid van die Evangelie van Lukas
2015-05-13Hoe desperaat is die agnostici nie om hierdie belangrike aspek te probeer weerlê nie.

Oor die maagdelike geboorte
2015-04-28 Daar is heelwat bespiegeling oor die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus. Sommige - deur die bank ongelowiges – verwys na ander religieë se mitologie waar hulle sommer die mitologie gelykstel aan die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus, maar hulle is nie in staat om aan te toon presies wanneer sulke mitologie […]






