'n Allegorie vir vandag? Johan Anker resenseer Die Pes deur Albert Camus
2013-04-03 Die verskyning van 'n klassieke roman soos Die pes in Afrikaans moet altyd met opwinding begroet word. Dié roman deur Albert Camus, wat in 1947 gepubliseer is, is uit die aard van die saak alreeds vir meer as 60 jaar wyd bespreek en ontleed.Die water wat verby is: 'n besondere eenheidservaring
2012-07-05 "Johan en Ria Smuts het bekendheid verwerf vir hulle samestellings van kortverhale, mét inleiding en aantekeninge, vir die skole se voorskryfmark."Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman
2011-09-15 Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman Johan Anker, Assistentdekaan: Onderwys, Fakulteit vir Onderwys, Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie (CPUT), Wellington-kampus ...Die behoue huis: Verhale teen die skemer
2011-07-27 By die herlees van Abraham de Vries se kortverhale in die nuwe samestelling deur Wium van Zyl word mens weer eens deur die vakmanskap van hierdie meester van die kortverhaal beïndruk. Dit is met groeiende bewondering en verwondering ...Die behoue huis: Verhale teen die skemer
2011-07-27 By die herlees van Abraham de Vries se kortverhale in die nuwe samestelling deur Wium van Zyl word mens weer eens deur die vakmanskap van hierdie meester van die kortverhaal beïndruk. Dit is met groeiende bewondering en verwondering ...Marico se Mambas: Lees Piet Swanepoel se vertellings ter wille van die nostalgie
2010-09-14 In Piet Swanepoel se Marico se Mambas. Jagstories, liegstories, spookstories betree die Rympiesman die genre van die vertelling. Vantevore was hy veral bekend vir sy bundels rympies vir kleuters en ander jonger lesers, maar in hierdie ...’n Skerpioen met meer as een angel
2009-11-05 “Hoe kan ek in net vyf korte dae die geheimenisse van ’n ander mens se siel ontbloot?”Aspekte van postkoloniale verset in Eilande deur Dan Sleigh
2009-09-03"Die artikel lê klem op die verwoording en strategieë van postkoloniale verset deur die bespreking van struktuurmiddele soos: die rol van die outeur, verteller en fokalisering, die relativering van geskiedskrywing, die ondermyning van meesternarratiewe, die ervaring van ruimte en die konstruksie van die 'ander'."
Mise en abyme en Ander Lewens van André P. Brink
2009-07-23"Hierdie artikel ondersoek die voorkoms van die mise en abyme as tegniek in die roman Ander Lewens van André P. Brink."
Die verwerking van trauma in twee Afrikaanse romans
2008-11-05"Hierdie artikel bespreek die uitbeelding van trauma in twee onlangse Afrikaanse romans: Stiltetyd deur Marita van der Vyver (2006) en Chinchilla deur Nanette van Rooyen (2007)."