
Marico se Mambas: Lees Piet Swanepoel se vertellings ter wille van die nostalgie
2010-09-14 In Piet Swanepoel se Marico se Mambas. Jagstories, liegstories, spookstories betree die Rympiesman die genre van die vertelling. Vantevore was hy veral bekend vir sy bundels rympies vir kleuters en ander jonger lesers, maar in hierdie ...
’n Skerpioen met meer as een angel
2009-11-05 “Hoe kan ek in net vyf korte dae die geheimenisse van ’n ander mens se siel ontbloot?”
Aspekte van postkoloniale verset in Eilande deur Dan Sleigh
2009-09-03"Die artikel lê klem op die verwoording en strategieë van postkoloniale verset deur die bespreking van struktuurmiddele soos: die rol van die outeur, verteller en fokalisering, die relativering van geskiedskrywing, die ondermyning van meesternarratiewe, die ervaring van ruimte en die konstruksie van die 'ander'."

Mise en abyme en Ander Lewens van André P. Brink
2009-07-23"Hierdie artikel ondersoek die voorkoms van die mise en abyme as tegniek in die roman Ander Lewens van André P. Brink."

Die verwerking van trauma in twee Afrikaanse romans
2008-11-05"Hierdie artikel bespreek die uitbeelding van trauma in twee onlangse Afrikaanse romans: Stiltetyd deur Marita van der Vyver (2006) en Chinchilla deur Nanette van Rooyen (2007)."

Dié jakkals laat jou vinnig lees
2008-01-24 Die jakkals as figuur is bekend in spanningsverhale soos The Day of the Jackal en die Bourne-trilogie: Carlos die Jakkals. Hiérdie jakkals is egter ‘n inheemse rooijakkals: Canis mesomelas – sku en slu. Wie is hy? Want hy gee die opdrag vir die AK47 se ...
Chinchilla: aangrypende roman oor trauma
2007-12-12 Nanette van Rooyen slaag in haar debuutroman daarin om ‘n meesleurende intrige en oorspronklike, oortuigende karakters te skep wat die lesers daarvan lank sal bybly en laat nadink.
Die blou van ons hemel: Al die elemente van 'n spanningsroman, maar …
2007-12-03 Die roman is die skrywer se debuutroman en is geskryf as deel van ‘n Magistergraad in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad.