Jannie Gagiano


Wilgenhof en Rooi Koos se twyfel

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2025-03-05

"Die Universiteit Stellenbosch en die Wilgenhof Alumnivereniging het nou tot ’n skikking gekom oor hoe om die vormveranderinge waaraan die koshuis in die nuwe bedeling moet voldoen, opnuut te bedink sodat die Plek in ’n nuwe gewaad kan bly voortbestaan. Nietemin bly daar so ’n geurtjie in die lug hang wat herinner aan die gewaarwordinge wat beleef word wanneer twee sportspanne na ’n harde en verbete stryd van die veld af moet stap met ’n gelykopuitslag in ’n wedstryd."

Boom se droom

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2024-09-19

"Maar meer as die droom, pla dit hom dat die volgende oggend, in babbelastyd, hy sy eie droom glo en nie sy vrou nie. Hy besef, seg hy op WhatsApp aan al sy Wilgenhof-vriende, dat die wyn en die vleis en sy gevorderde jare miskien ’n bydrae gemaak het tot die steuringe in sy werklikheidsbesef."

Oh! Doll, dear, you brokes my heart!

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2024-02-16

"By now, the process of trauma bonding is beginning to settle in. As the paint drips from their bodies, each of the victims begins to develop a deep emotional attachment to the Nagligte who are causing them harm."

Don’t touch me on my context

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2024-01-30

"You can’t go back in time to kill your grandfather with an axe because you dislike the historical context he furnished you with. If you could, he could have done the same to his grandfather, until the only ancestor remaining to provide you with a validating context would be lonely old Adam playing with his snake in the Garden of Eden."

Nkosi Sikelel’ iAfval

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2023-12-05

"Net soos daar twee soorte mense in die wêreld is, dié wat rugpyn het en dié wat dit nog gaan kry, so is daar as dit by afval kom net twee soorte mense in die wêreld: Dié wat swymelend daaraan smul en dié wat begin suurkwyl as hulle net daaraan dink dat hulle verteringstelsel aan so ’n belediging blootgestel gaan word."

Vader Nolan

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2023-10-30

"’n Mens kan jou te maklik aanmatig om voor te gee dat jy weet wat die Opperwese nou eintlik wil, solank as wat Sy wil dieselfde is as wat jy wil. Al is jou naam vader Nolan of al is jy ’n aartsbiskop."

’n Krismis so uit die boks

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2023-10-23

"Sowat 12 jaar gelede het ek ’n buitengewone geskenk vir Kersfees gekry. ’n Volbloedhartaanval volledig toegerus met ingeboude fibrillasies en slagaarembolismes."

Om te doen met ’n miljoen

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2023-10-03

"Met die eerste oogopslag lyk dit baie asof mense in die algemeen, maar miljoenêrs in die besonder, gek is oor Stellenbosch. Amper so gek soos ’n kleuterkind oor ’n fluit of soos ’n werfbobbejaan oor ’n boerpampoen."

Siedaar! Die vy

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2023-02-28

"Ons president se SONA het my aan Albert Einstein en Frederick Barbarossa laat dink. Eers aan Einstein en toe aan die twaalfde eeuse kruisvaarder Barbarossa. Einstein oor sy relatiwiteitsteorie en Barbarossa oor skermutselinge aangaande donkiedrolle en vye."

Was it appropriate to honour Bram Fischer with a doctorate from Stellenbosch University?

Jannie Gagiano Opinion 2021-04-16

"Until we get some clarity and take some direction on these issues, it looks as though we can expect some more Fischer-style debates in the future."

Slabbert: Man on a mission. A biography deur Albert Grundlingh: ’n resensie

Jannie Gagiano Resensies 2021-02-24

"Slabbert was nie net slim, welsprekend en opgewasse om sy man in enige debat te staan nie. Hy was toegerus met al die kulturele eienskappe wat ’n mens kon verwerf het slegs as jy in die diepgang van ’n dikgeweefde, wedersyds versterkende institusionele Boerebroeikas tot wasdom gebring was."

Die merinoboer en die koster van Campbell

Jannie Gagiano Fiksie 2021-02-05

"So buig of bars, duiwel of te not. By die kerkdeur moet hy uit. Hy skep moed as hy dink aan hoe Voltaire hom op sy sterfbed verset het teen ’n priester se aanbeveling dat hy sy laaste asem moes gebruik om die duiwel af te sweer."

Gemaskerde grysaards

Jannie Gagiano Menings 2020-07-06

"Ek het oudword al sedert my geboorte onder lede en soos die jare aanstap, raak dit net al erger. As dit so aangaan kan dit later miskien my dood beteken."

’n Wraak-fantasie

Jannie Gagiano 2013-10-10 "Die hoof van die polisiediens in Hanoi het juis verlede week bekend gemaak dat daar ’n onrusbarende toename is in gevalle waar sakemanne dood of sterwend in die omgewing van horingsnuifkroeë aangetref is."

Die Pous se bedanking

Jannie Gagiano 2013-02-14 "Die Pous se bedanking uit sy heilige amp het meer om die lyf as wat op eerste oogopslag voordoen."
Top